Save
Lewenswetenskappe
Dierweefsel
Senuweeweefsel
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Sumari Walser
Visit profile
Cards (9)
Senuweeweefsel
Uit
gespesialiseerde
selle, wat
neurone
genoem word, opgebou
Plek van voorkoms
Vorm die
brein
en die
rugmurg
wat bekend staan as die
sentrale
senuweestelsel
Senuweeweefsel
buite
die sentrale senuweestelsel, wat senuwee-impulse na en van die
brein
gelei, staan bekend as die
perifere
senuweestelsel
Basiese struktuur van 'n tipiese
neuron
Selliggaam
Dendriete
- gelei senuwee -impulse
na
die selliggaam en daar is meer as een
Akson
- gelei senuwee-impulse
weg
van die selliggaam
Miëlienskede
om die akson,
isoleer
en versnel
geleiding
van senuwee-impulse
Tipes neurone
Sensoriese
neurone
Motoriese
neurone
Interneurone
Sensoriese neurone
Gelei senuwee-impulse vanaf die
reseptore
(tasliggaampies, vry senu-eindpunte of sintuigorgane) na die
sentrale
senuweestelsel
(brein en rugmurg)
Motoriese neurone
Gelei senuwee-impulse vanaf die
sentrale
senuweestelsel
(brein en rugmurg) na die
effektore
(spiere en kliere)
Interneurone
Dra senuwee-impulse tussen die
sensoriese
en
motoriese
neurone in die brein en rugmurg oor
Senuweeweefsel laat 'n
organisme
toe om
stimuli
waar te neem en deur die geleiding van senuwee-impulse langs
neurone,
daarop te
reageer
Senuwees bestaan uit baie
neurone
wat saamgebind is.