Die hart

Cards (13)

  • Regterkant
    • aar nahart (bloed vanaf liggaam)
    • regter atrium
    • aar na hart ( bloed vanaf liggaam)
    • regte ventrikel
    • veno cava inferiol
  • Linkerkant
    • aorta (bloed na a liggaam)
    • pulmonere slagaar
    • pulmonêre are
    • linker atrium
    • linker ventrikel
    • Septum
  • Waar is die hart van die mens?

    net bo die diafragma, in die borsholte, tussen die longe agter de borsbeen gelee
  • deur wat word die hart beskerm
    • Borsbene
    • ribbebene
  • hart se struktuur
    Hol, spieragtige pomporgaan, ongeveer so groot soos jou vuis, wat saamtrek en ontspan
  • in Watter 2 dele is die hart verdeel
    dit is inwendig in 'n linker - en regterkant verdeel
  • deur wat word herdie 2 dele geskei
    n spierwond nl.de septum
  • hoeveel kamers het beide kante
    2 kamers - hart het dikwels 4
  • Funksie van die boonste 2 kamers- ATRIUMS
    Ontvang bloed vanaf are wat die hart binnekom
  • Dik spierwand indie linke ventrike se doel 

    Doel is om bloed onder hoë druk oor `n lang afstand vanaf die hart no die liggaams dele (behalwe die longe) te pomp
  • Funksie van onderste 2 kamers -Ventrikes
    pomp bloed na die RES van die liggaamsdele ( behalwe die longe) te pomp.
  • funksie van eenrigtingskeppe tussen kamers 

    laat bloed voortdurend in die regte rigting vloei
  • Funksies van die hart

    • Pomp suurstofarme bloed uit regterkant van hart na die longe waar dit van koolstofdiode ontslae raak
    • Suurstofrye bloed vloei vanaf die longe na die hart (linkerhart)
    • Vanaf die hart word suurstofrye bloed na die res van die liggaam gepomp om die selle van suurstof te voorsien
    • Bloed vloei 2 maal deur die hart tydens een volledige sirkulasie