Verbindings en Chemiese Reaksies

Cards (41)

  • Materie is enige iets wat massa het en ruimte beslaan
  • Elemente is stowwe wat ons nie chemies verder kan afbreek tot eenvoudiger stowwe nie
  • Verbinding bestaan uit twee of meer elemente wat in vaste verhoudings gekombineer is
  • Elemente en verbindings is suiwer stowwe
  • Mengsel kan fisies geskei word
  • verbinding kan chemies geskei word
  • Atoom bestaan uit: protone, neutrone en elektrone
  • protone het n positiewe lading, elektrone het n negatiewe lading en neutrone het geen lading
  • ontbinding: n chemiese reaksie waartydens n verbinding in twee of meer elemente opgebreek word.
  • die boonste deel van die element blokkie is die aantal protone in die kern
  • die simbool in die middel is geskryf in n snelskrif-manier, om die element voor te stel, asook die naam
  • die onderstedeel van die blokkie is die gekombineerde massa van protone en neutrone in die element
  • noem 2 verbindings : H2O, CO2
  • Di(2)atomiese molekules: H2, O2, N2, Cl2, Br2, I2
  • Molekule is twee of meer atome wat chemies verbind is
  • NH3 is Ammoniak
  • NH4 is ammonium
  • wanneer n element met suurstof verbind word, word die einde van die nuwe element geskryf met -oksied
    1. H - waterstof
  • 2. He - Helium
  • 3. Li - Litium
  • 4. Be - Berillium
  • 5. B - Boor
  • 6. C - koolstof
  • 7. N - stikstof
  • 8. O - suurstof
  • 9. F - fluoor
  • 10. Ne - Neon
  • 11. Na - natrium
  • 12. Mg - magnesium
  • 13. Al - aluminium
  • 15. P - fosfor
  • 16. S - swael
  • 17. Cl - Chloor
  • 18. Ar - Argon
  • 19. K - kalium
  • 20. Ca - Kalsium
  • Metaal kan elektrisiteit gely
  • semi-metaal kan partykeer elektrisiteit gely
  • nie-metaal kan nie elektrisiteit gely nie