verbranding: dit is n vinnigechemiese reaksie wat groothoeveelhede energie in die vorm van hitte en lig vrystel
metaal + suurstof -> metaaloksied
yster + suurstof -> ysteroksied
chemiese vergelyking vir yster en suurstof : Fe + 02 -> Fe2O3
gebalanseerde vergelyking vir yster en suurstof : 4Fe +3O2 -> 2Fe2O3
metaaloksied: die produk wat vorm wanneer n metaal met suurstof reageer
magnesium + suurstof -> magnesiumoksied
chemiese vergelyking vir magnesium en suurstof : Mg + O2 -> MgO
gebalaneerde vergelyking vir magnesium en suurstof: 2Mg + O2 -> 2MgO
vog : waterdamp wat in die lugopgelos is, maak die lug vogtig
roes: n oranjebruinvaste stof wat op metaal vorm en maklik afskilfer
korrosie : chemiese aanval op die oppervlak van n metaal, wat veroorsaak dat dit verweer of afbreek.
maniere om roes te voorkom: verf, olie of ghries, galvanisering, elektroplatering
maniere om roes te voorkom: 1. Verf - dit is die maklikste en goedkoopste metode, maar is nie baiedoeltreffend nie
maniere om roes te voorkom: 2. olie of ghries - bewegende dele van n masjies kan met n laag waterwerendeghries of olie bedek word. dit moet van tyd tot tyd herhaal word
manier om roes te voorkom: 3. galvanisering - yster of staal word met n dun laag bedek. die sinkoksideer ook, maar dit skilfer nie so maklik af nie en beskerm die metaal daaronder
manier om roes te voorkom: 4. elektroplatering - n dun laag metaal soos chroom of sink word deur elektrolise aan die oppervlak van metaal beheg.
uitsluiting: die daad om uit te hou
waterwerend : n stof wat waterafweer
oksideer : kombineer met suurstof
elektrolise: die heging van n dunlaag metaal aan n ander soort metaal met gebruik van n elektriese stroom
niemetaaloksied: die produk wat vorm wanneer n niemetaal met suurstof reageer
niemetaal + suurstof -> niemetaaloksied
swael+ suurstof = swaeloksied
wanneer niemetaaloksiede in water oplos, is dit suuragtig. Dit veroorsaak suurreen.
die chemikaliee in suurreen kan veroorsaak dat verf en klipstandbeelde oud en verweerd lyk