DNS

Cards (20)

  • Wie het navorsing oor DNS gedoen
    James Watson en Francis Crick
  • Chromatien netwerk bestaan uit? en wat doen dit

    DNS en dit draai af geduurende mitose en meiose en vorm dan chromosome
  • Wat is die verskill tussen n Sentromeer en Sentrosoom
    ~Sentromeer verbind chromatiede
    ~Sentrosoom vorm pare in die diersel
  • Somatieseselle bevat twee stelle chromosome. Wat is die naam en waaruit bestaan dit?

    ~homoloe pare
    ~Een stel chromosoome van die persoon se ma en een stel chromosoome van die persoon se pa (Diploiede getal chromosome)2n
  • Wat is die twee belangrikste Nukleiensure?

    ~Deoksiribonukleinsuur (DNS)
    ~Ribonukleiensuur (RNS)
  • Waar kom DNS voor?

    Chromosome
    Mitochondrion
    Chloroplaste
    Self repliserende sellorganelle
  • Waar kom RNS voor?

    Sitoplasme
    Ribosome
    Chloroplaste
    Nukleus en Nukleolus
    Mitochondrion
  • Wat noem ons die twee stringe van DNS
    Dubbele heliks (lyk soos n leer wat in n spiraal gedraai is)
  • DNS bestaan uit nukleotiede wat saam bind deur swak waterstofbindings. Wat is Nukleotiede?

    Adenien, Timien, Guanien en Sitosien
  • Wat is Pirimidiene?

    Sitosien en Timien (bind nie saam nie!!!)
  • Wat is puriene?
    Adenien en Guanien (bind nie saam nie!!!)
  • Wat se nukleotiede het 2 waterstofbindings?

    Adenien en Timien (bind saam!!!)
  • Watse Nukleotiede het 3 waterstofbindings?

    Guanien en Sitosien (bind saam!!!)
  • Die struktuur van die DNS-molekule bestaan uit? (3 goed)

    ~Deoksiribose suiker(C6H1206)
    ~Fosfaatsuur (PO)
    ~Organiese stikstofbasise (A,T,S,G)
  • Wat is nie-koderende DNS / Afval-DNS
    Dit is DNS wat nie vir proteiene kodeer nie (tot 98% van DNS in die selkern in nie-koderend)
  • Hoekom is nie-koderende DNS belangrik?

    Dit het n invloed op die gedrag van die gene (koderende DNS)
  • Wat is die 3 funksies van DNS?

    ~Kontroleer die struktuur van metabolisme
    ~Gedeeltes van die DNS vorm gene wat die genetiese informasie dra
    ~DNS dra die kode vir dir informasie vir die proses van Proteiensintese. Informasie van proteienmolekules is noodsaaklik vir jou fisiese voorkoms en hoe jou ligaam fuksioneer
  • Verduidelik DNS-Replisering:

    ~DNS draai los
    ~Ensime verbreuk die swak waterstofbinding tussen die basispare en die komplimentere stringe skei
    ~DNS rits oop
    ~Elke string tree op as n templaat vir die vorming van nuwe komplimentere stringe
    ~Vrye nikleotiede in die kernplasma bind deur middel van swak waterstofbiding met die komplimentere basispare op die blootgestelde enkele string DNS
    ~Sitosien paar met Guanien. Timien paar met Adenien
    ~n Dubble heliks vorm en daar is twee DNS-molekules wat identies is
    ~Proses word deur ensieme beheer
  • Wat is die ooreenkomste tussen RNS en DNS
    ~Beide molekules bestaan uit nukleotiedes
    ~Fosfaat is by beide molekules se nekleotiedes teenwoordig
    ~Stikstofbasise adenien, sitosien en guanien kom by beide neukleotiedes voor
  • Wat is die doel van DNS-replisering?

    ~verseker die twee dogterselle wat tydens mitose vorm identiese genetiese materiaal bevat en dieselfde chromosoomgetal as ouersel het.
    ~Tydens meiose word gamete geproduseer