Oog

Cards (35)

  • Wat doen Reseptore indien hulle gestimuleer word?
    ~Senu-impulse produseer wat met neurone na die brein beweeg
  • Wat is Meganoreseptore?

    Dis sensitief vir aanraaking en druk
  • Wat is Chemoreseptore?

    Sensitief vir chemiese stowwe, smaak en reuke
  • Wat is Temoreseptore?

    Verandering van temperatuur
  • Wat is Fotoreseptore?

    Sensitief vir lig
  • Waar kom fotoreseptore (stafies en keeltjies) voor?
    In die retina
  • Hoeveel pare spiere hou die sferiese oog in posisie
    3
  • Waarin is die oogbal?
    ~In die benige oogkas in die skedel
    ~en is ingebed in die vet
  • Wat is die Sklera
    Dit is wit, onelsatiese en ondeursigtige laag
  • Wat is die funksies van die Sklera
    ~Beskerm die binnestegedeelte
    ~Laat ooglid vorm behou en aanhegting van oogspiere
  • Wat is die Kornea?

    Dit is n deursigtige laag
  • Wat is die funksies van die Kornea?

    ~Laat lig deur na die oog
    ~Reflekteer ligstrale om op die retina te fokus
  • Wat is die Choroied?

    ~Dit is die middelste laag wat die bloedvate en die bruin pigment bevat
    ~Dit is aaneenlopend met die siliaarliggaam en die Iris
  • Wat is die Pupil

    ~Die opening in die middle van die Iris is die pupil
  • Wat bepaal die kleur van die Iris?
    Dit word deur pigmente bepaal
  • Wat is die Funksies van die Choroied?
    ~Die donker pigment in die choroied absorbeer lig wat weerkaatsing in die oog verhoed
    ~Dit bevat bloedvate wat suurstof en voedingstowwe aan die oogweefsel verskaf en afvalstowwe verwyder
  • Wat is die funksie van die Siliaarspier?

    Help om die vorm van die lens te verander deur saam te trek of te laat verslap
  • Wat is die funksie van die Iris?
    Beheer die grootte van die pupil
    (Is ook die kleur van die oog)
  • Wat is die funksie van die Pupil?
    Beheer die hoeveelheid lig wat die oog binnekom (swart gedeelte)
  • Wat is die funksie van die Suspensoriese ligament?

    Dit is aan die lens gekoppel en help om die lens in posisie te hou
    1. Sklera
    2. Choroied
    3. Retina
    4. Geelvlek
    5. Oogsenuwee
    6. Glasvloeistof
    7. Suspensoriese ligamente
    8. Lens
  • 9. Iris
    10. Kornea
    11. Konjunktiva
    12. Pupil
    13. Blindevlek
    14. Siliaarspier
    15. Ooglid
    16. Waterige vloeistof
  • Wat is die Retina?
    ~ Die binneste laag van die oog en bevat die ligreseptors
    Die geelvlek: is die sentrum vir die beste visie want dit het n hoe konsentrasie van keeltjies
    Die blindevlek: dit het geen stafies en keeltjies
    {die plek waar die senuwees en bloedvate die oog binnekom en verlaat}
  • Funksies van Retina
    *Dis die ligsensitiewe deel van die oog. Beelde word op die retina gevorm
    * Stafies is verantwoordelik vir sig in dowwe lig
    * Keeltjies is vir sig in helder lig sowel kleurvisie
  • Wat is die lens?

    ~Elastiese, deurskynende, bikonvekse struktuur wat agter die iris gelee is
    ~Dit word in posisie gehou deur die suspensoriese ligament
  • Funksies van die lens
    ~ Dit reflakteer lig op die retina
    ~ Die vorm van die lens kan verander om meer konveks of minder konveks te wees vir naby of ver sig.
  • Wat is die waterige vloeistof?
    Dit is die waterige vloeistof wat die spasie tussen die kornea en die lens vul
  • Funksies van die waterige vloeistof?
    ! Behou die vorm van die kornea
    ! Voorsien kornea en lens met suurstof en voedingstowwe
    ! Help met die refraksie van lug
  • Wat is die Glasvloeistof?

    ~ Dit is die jellieagtige deel tussen die lens en die retina
  • Funksies van Glasvloeistof?
    + Onderhou die vorm van die oogbal
    + Help met die refraksie van lig
  • Wat is Stereoskopiese (binokulere) visie
    < Vermoe om albei oe te gebruik om op een voorwerp te fokus. Die brein voeg die twee beelde saam sodat ons nie dubble sien nie
  • Wat is Akkommodasie?

    ~ Die vermoe van die oog om op voorwerpe op verskillende afstande te fokus deur die vorm van die lens te verander
  • Verduidlik hoe die oog aanpas vir naby visie? (nader as 6 meter)
    > Siliaarspiere trek saam
    > Sklera word na binne getrek
    > Suspensoriese ligamente verslap
    > Spanning op die lens verlig
    > Lens word meer konveks
    > Brekings vermoe van lens verhoog
    > Duidelike beeld van n naby voorwerp vorm op die retina
  • Verduidlik hoe sal jou oe aanpas vir ver visie (verder as 6 meter)
    Siliaarspiere sal verslap
    Suspensoriese ligament trek saam
    Spanning op die lens vermeerder
    Die lens word minder konkaaf
    Brekings vermoe van lens verminder
    Duidlike beeld van ver voorwerp vorm op die retina
  • Wat is pupilmeganismes?
    Die aanpassing van die pupil grootte tydens verskillende ligtoestande