Save
Respiratoriese stelsel
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Someone
Visit profile
Cards (23)
Neusholte
Bevat baie bloedvate en slymvliese
Met fyn haartjies uitgevoer (silia)
Mondholte
Bevat
tong en
tande
Keelholte
Gemeenskaplike
holte wat na
tragea
en larinks lei
Larinks
Bo-aan
tragea
Bevat
stembande
Epiglottis
bo
die larinks
Funksie
Neusholte
1. Lug word in die neus gesuiwer van stof en kieme
2. Slymvliese hou die lug klam
3. Bloedvate verwarm die ingeasemde lug
4. Lug word deur die mond ingeasem
Funksie Larinks
2.
Stembande
stel ons in staat om te praat
3.
Epiglottis
sluit die tragea wanneer gesluk word om te
verhoed
dat voedsel daarin afbeweeg
Tragea
Silindriese
buis
Tragea
Bevat
C-vormige
kraaakbeenringe
Slymvliesvoering
met slymkliere en fyn haartjies
Sponsagtig en
elassies
Regterlong
3
lobbe
Linkerlong
2
lobbe
Longe
Omring deur
pleura
(dubbele longmembraan)
Brongus
1. Tragea Verdeel in twee brongusse wat die onderskeie longe binnegaan
2. Bevat O-vormige kraakbeenringe
3. Slymvliese en fyn haartjies
Brongiool
Brongus Vertak in klomp brongioli
Tragea
Gelei die lug na en van die
longe
Kraakbeenringe hou die tragea in plek
Lug word deur slymkliere en fyn haartjies gesuiwer
Pleura
Beskerm
long teen wrywing
Brongus
Vervoer
lug na en van die longe
Kraakbeenringe
hou die
wande stewig
Slym
en
fyn haartjies sulwer
die lug
Brongiool
Vervoer
lug na en van die
alveolusse
Diafragma
Koepelvormige spierplaat
tussen die
bars-
en
buikholte
Gaswisseling
Vind in die
alveoli
plaas
Inaseming
Vergroot die borsholte deur saam te trek
Uitaseming
Verklein die
borsholte
deur te
ontspan
Diafragma
Werk tesame met die tussenribspiere
Inaseming
Vergroot die oppervlakte deur saam te trek