Save
NW Graad 9
Bloedvatstelsel
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Allan Ribeiro
Visit profile
Cards (13)
Bloedvate
se
rol
Vervoer
suurstof en voedingstowwe
na die selle
Voer
afvalstowwe weg
om
uitgeskei
te word
Bloed
bestandele
Bloedplasma
Rooibloedligaampies
Witbloedselle
Bloedplaatjies
Bloed se doel
Vervoermiddel
van
suurstof
,
nutriënte
,
hormone
en
afvalstowwe.
Elke
sel in die
liggaam
benodig
suurstof en voedingstowwe
om hul
funksies
te vervul.
Bloedplasma
Vloeistofgedeelte
van bloed
Bestaan hoofsaaklik uit
water
Dien as
vervoermiddel
vir
nutriënte, afvalstowwe en gasse
in
opgeloste
vorm.
Rooibloedliggaampies
Skyfvormig
In
beenmurg
gevorm
Groot
in oppervlakte en buigsaam, het
geen selkern.
Vervoer suurstof
vanaf die longe na die res van die liggaam.
Witbloedselle
Groter
as
rooibloedliggaampies
maar is
minder in getal.
Beskerm
liggaam teen
infeksie en siektes
Beveg kieme
wanneer
infeksie
opgedoen word.
Bloedplaatjies
Kleinste
deeltjie in
bloed
Word in
beenmurg
vervaardig
Belangrik vir
bloedstolling
Bloedvate
Slagare
Are
Kapillêre bloedvate
Slagare
/ arterie
vervoer
suurstofryke bloed
van die hart na die liggaam toe behalwe die
longe.
aorta
is hoofslagaar.
Are
/ vene
vervoer
suurstofarme bloed
terug
na die longe via die hart.
pulmonêre aar
is enigste aar wat
suurstofryke
bloed vervoer.
Kapillêre
bloedvate
vertak
in
liggaamsorgane
in klein, nou buisies
wande is
baie dun
, dus kan selle in
noue kontak
kom met bloed se
voedigstowwe.
Hart se
funksies
Pomp
suurstofarme bloed
terug na die longe waar
koolstofdioksied
ontslae raak
Suurstofryke bloed
vloei terug vanaf die longe
Suurstofryke bloed word
teruggepomp
na die
res van die liggaam
wat nou met suurstof voorsien word.
Siektes
wat verband hou met die hart- en bloedvatstelsel
Hipertensie
Hartaanval
Beroerte