RNS

Cards (14)

  • Hoe lyk die struktuur van RNS?

    dit is n enkele string wat uit nukleotiede bestaan
  • Watse neukleotiede vorm die RNS?

    ~Ribosesuiker
    ~Fosfor
    Stikstofbasise (Sitosien, guanien, Adenien, Urasiel)
  • Wat is die 3 soorte RNS?

    >Boodskapper RNS
    >Oordrag RNS
    >Ribosomale RNS
  • Wat is boodskaper RNS?

    >Dit word in die kern van plant en dierselle gevorm
    >Dit dra die gekodeerde boodskappe vanaf die DNS in die kern oor na die ribosome in die sitoplasma van die sel
  • Wat is die Oordrag RNS?
    >Kom voor in die sitoplasma van die plant en dierselle
    >Dit tell die aminosure in die sitoplasma op en dra dit na die ribosome
    >Dit het n klawervorm
  • Wat is Ribosomale RNS?

    >Dit help om b-RNS aan die ribosome te heg
    >Help om aminosure in die polipeptiedketting aan mekaar te heg
  • Proteienmolekule is n groot molekule wat uit____ bestaan?

    aminosure (20 verskillende soorte aminosuure kom voor)
  • Wat bepaal die Proteienmolekule wat gevorm word?

    >Die soort aminosure wat bind
    > Die volgorde waarin aminosure bind
    >Hoeveelheid aminosure wat bind
  • Wat bind twee aminosure aan mekaar?

    Peptiedbindings
  • Wat is die reaksie wat twee aminosure met mekaar verbind?

    Kondensasie reaksie
  • Wat is die kleinste proteienmolekule?

    Insulien wat uit 51 aminosure bestaan {ensieme en hormone is ook proteinmolekules}
  • Wat is die proses tydens Proteiensintese?

    >Dit is die proses waartydens proteiene in die selle van die palnt en dier vervaardig word
    >Gene dra die genetiese kode wat die volgorde van die aminosure bepaal
  • 3 stikstofbasise word wat genoem?

    kodon
  • Proteiensintese bestaan uit 2 stappe en dit is?

    >Transkripsie
    >Translasie