Save
Bio
sirkulasiestelsel
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Adele
Visit profile
Cards (24)
hart
4 kamer pomp
septum
skei
linker
en regter kamers
Atria
boonste kamers
Atria
Ontvangkamers
Ventrikels
Pompkamers
Ventrikels
Onderste kamers
Suurstofryke bloed word gepomp na die
liggaamselle
om suurstof vry te stel en die
koolstofdioksied
te absorbeer
Slagare/arteries
Vervoer bloed weg van
hart
na
longe
Slagare
/
arteries
Sterk slagaarwande om druk te hanteer
Are/Vene
Bloedvate
wat suurstofarme bloed van longe/selle terug na hart vat
Are
/
Vene
Bevat
kleppe
om bloed in een rigting te laat vloei
Vene/are
bevat
suurstofarme
bloed
Slagare/arteries
Suurstofryke
bloed
Kapillere
Dun
bloedvaatjies
tussen selle
Kapillere
verbind
slagare
en
are
Kapillere
Dun
wande om diffusie van stowwe toe te laat
rooibloedliggaampies
vervoer O2 + CO2
bevat
rooi
pigment
hemoglobien
rooi
pigment wat bloed bevat
Witbloedselle
help om infeksies te beveg deur
patogene
te
vernietig
plaatjies
help om bloed te
stol
bloedplasma
vloeibare
deel van
bloed
medium waarin ander
komponente
voorkom
Hoe bloeddruk (
hipertensie
)
bloedvate
word geblokkeer/hard/styf
hart
moet harder pomp
gevaar vir
beroerte
Hartaanval
pyn
in bors en tekort aan asem
blokkasie
in een vd
koronere
bloedvate
hartspier
ontvang nie O2 nie en beskadig
Beroerte
geblokkeerde/gebarste
bloedvat
in brein
breinselle
ontvang nie nodige O2 nie
verlamming
in gesig/arms/spraak