OPVS213

Cards (118)

  • Eksentrieke hindernisse; Al die omstandighede buite die leerder tot leer probleme. Iets wat aanleiding gee daartoe. bv. sosial-ekonomiese hindernisse bv. armoede, mishandeling of disfunksionele gesin
  • Intrinsieke hindernisse: Hou verband met faktore binne in die leerders. bv. mediese toestande, nerogoliese aspekte of genetiese testande
  • ADHD kom gewoonlik voor met familielede, want daar is 'n sterk genetiese komponent
  • ADHD is 'n brein kondisie. Die Frontale lobe van 'n ADHD kind is effens kleiner as die kinders sin sonder ADHD, maar groei later groter
  • Omgewingsfaktore kan ADHD vergerger soos bv. egskeiding, swak ouerskapstyle. As daar goeie struktuur is sal die ADHD kind beter vaar
  • Tipes ADHD
    • Konsentrasie
    • Aandag afleibaarheid
    • Impulsiefheid
    • Aandagspan
  • ADHD is 'n kroniese versteuring Kom orals voor. bv. by skool en huis
  • Kinders van die ounderdom 17 moet ten minste 6 simtome vir 6 maande toon en ouer as 17 5 simptome
  • Meer seuns as meisie met ADHD
  • ADHD word veroorsaak deur 'n disfunksie in die sentrale senuweestelsel wat deur 'n gebrekige nero ontwikkeling veroorsaak word, gifstowwe, geneties
  • Geheue van leerders met Downsindroom
    Dikwels baie goeie geheue, maar sukkel met die toepasing van die inhoud
  • Intelligensie van leerders met Downsindroom
    Gemiddeld tot laag
  • Leerders met Downsindroom besit dieselfde eienskappe as ADHD leerders
  • Leerders met Downsindroom het die minste probleme met taal
  • Leerders met Downsindroom se intelligensie is gemiddeld tot bo gemiddeld
  • Kinestetiese leerders
    Leer deur beweging
  • Bahavoristiese leerbenadering
    Leer visueel en ouditief
  • Konstruktivisme
    Leer deur kinesteties
  • Daar is bepaalde waarde in die verskillende leerstyle, want die onderwyser kan voordeel trek. bv die wyse van onderrig, vermoe van leerders, Potensiaal van leerders en diversiteit
  • Daar is baie debatte oor die verskillende leerstyle
  • Daar kan verskilllende tipes lesse wees wat fokus op die tipes intellegensie
  • Daar is nie genoeg navorsing oor die verskillende intellegensie tipes nie. Die intellegensie tipes kan nie so onafhanklik van mekaar geonderskei word nie volgens navorsing. dit hou eerder verband met mekaar
  • Navorsers se ook hierdie kan eerder as talente beskou word
  • Daar is nie genoeg betroubaarheid en konsekwente resultate in die navorsing oor leerstyle nie
  • Bahavoristiese leerbenadering
    Tipiese kenmerk is dat daar slegs visueel of oudatief geonderrig word
  • Navorsing wys vir ons dat gelyktydige multisensoriese onderrig (GMSO) die beste metode van onderrig is die beste wat die leerproses by 'n leerder bevorder bv. Visueel, oudatief en knesteties, maar ook taktiene onderaan
  • Ons fokus meer op 'n eklektiese benadering, want dit bied onderrig aan almal terselfde ongeag hulle spesifieke voorkeure
  • Beweging skep nuwe brein paaie
  • Aspekte van emosionele intelligensie
    • Kennis te he oor jou liggaam se vermoe
    • Emosies kan reg beheer
    • Die vermoe te he om sosiaal toepaslik op te tree en te kommunikeer
    • Interne denkprosese
    • Om suksesvol te kan reageer op 'n behoefde om jou optrede of gedrag reg te kan rig
    • Verstaan wat is reg en verkeerd
  • Beide gene en omgewing speel 'n rol in die ontwikkeling van intelligensie
  • Intelligensie kan prestasie bepaal, maar op die ou einde self-rugulrasie en motivering speel 'n groot rol veral emosionele intelligensie
  • Emosionele intelligensie ondersteun akademiese intelligensie
  • Daar is 'n verband tussen ouerskapstyle en emosionele intelligensie. Gesaghebbende ouerskapstyl fokus op emosionele intelligensie
  • Godaanskouing
    God openbaar homself in Jesus Christus aan die mens. Daarom praat ons nie van 'n Godsbeskouing nie, maar van 'n Godaanskouing wat dui op God se openbaring aan die mens. Hy is die enigste ware God en naas hom is daar geen ander god nie
  • Waarde vir die Christen onderwyser
    Ingestel om op die uitkyk te wees (voortdurende leer) op God se openbaring aan ons om dus emosioneel intelligent te kan wees
  • Mensbeskouing
    God het die mens as unieke wese geskep. Vanuit die verbondsverhouding met God is die mens nie as individu net op homself aangewese nie. Die mens is aan God en sy naaste verbind. Hierdie verbondsverhouding is egter deur die sondeval verbreek, maar deur die verlossing in Jesus Christus herstel
  • Waarde vir die Christen onderwyser
    Die mens nie aan homself of enige ander mens behoort nie, maar alleen aan God en dat elkeen uniek is. Daarom hanteer Christen onderwysers alle kinders asof hulle God se kinders is en besef dat hul sondig is. Christen onderwysers besef ook dat hulle met hul eie en die leerder se negatiewe emosies die liefde van God se genade deur Jesus Christus nodig het
  • Mensbeskouing
    • God het die mens as unieke wese geskep
    • Vanuit die verbondsverhouding met God is die mens nie as individu net op homself aangewese nie
    • Die mens is aan God en sy naaste verbind
    • Hierdie verbondsverhouding is egter deur die sondeval verbreek, maar deur die verlossing in Jesus Christus herstel
    • Die waarde vir die Christen onderwyser is hierin dat die mens nie aan homself of enige ander mens behoort nie, maar alleen aan God en dat elkeen uniek is
    • Daarom hanteer Christen onderwysers alle kinders asof hulle God se kinders is en besef dat hul sondig is
    • Christen onderwysers besef ook dat hulle met hul eie en die leerder se negatiewe emosies die liefde van God se genade deur Jesus Christus nodig het
  • Skeppingbeskouing
    • Die mens het op aarde 'n verantwoordelikheid ontvang om die skepping te bewerk, bewoon en te bewaar
    • Elke individu het unieke gawes en roeping ontvang, maar ook 'n gesamentlik taak teenoor mekaar
    • Die waarde van die Christen onderwyser is daarin dat hy/sy ook kan bydra tot die ontwikkeling van leerders se emosionele ontwikkeling, sodat die leerders met volwasse teenoor mekaar kan omgaan soos die skrif ons leer
    • Hierdie deelname gee aan die leerders ook rigting en lei die leerders na roeping
  • Ontwikkel
    • sterk verhoudings, ongeag die negatiewe gedrag wat leerders dalk kan openbaar
    • Kommunikeer respekvolle, konsekwente verwagtinge deur bestaande bereikbare, vaardighede te erken en te gebruik om uitdagings die hoof te kan bied