Moet aantreklik wees
Moet by die produk pas
Geskik vir die teikenmark
Moet anders wees as sy mededingers
Moet die beeld van die onderneming bevorder
Geskik vir vertoondoeleindes
Moet omgewingsvriendelik wees
Moet die inhoud beskerm
Moet maklik wees om te versprei / hanteer / vervoer en te gebruik
Beskerm en bevorder die produk
Koppel die produk aan sy promosiestrategie
Vestig die aandag van verbruikers
Stel kliënte in kennis oor hoe om die produk te gebruik
Voorkom dat dit bederf of beskadig
Verminder die stoorkoste deur breekskade te verminder
Maklik om te hanteer en vertoon op die winkelrakke
Dui die korrekte massa of volume van die inhoud van die produk aan
Dui die bestanddele van die produk aan, indien van toepassing
Dui die naam en kontakbesonderhede van die vervaardiger aan