Sw

Subdecks (1)

Cards (69)

  • Kantoerlyne
    Lyn wat plekke op dieselfde hoogte verbind op ń kaart
  • Helling
    Mate van steilheid of graad van skuinste van ń landvorm relatief tot die horisontale vlak
  • Kontoerinterval
    Die verskil tussen twee kontoerlyne wat langs mekaar lê
  • Gradrënt
    Die helling van ń landskap
  • Uitloper
    Hoërliggende gebied
  • Riviervalei
    Op ń V-vormige kontoerpatroon wys die V's in die rigting van toenemende hoogte
  • Hoogte-aanwysing
    Aanduiding of teken van hoogte
  • Ortofotokaart
    Skuinslugfoto waarop kaartinligting aangebring is, dit is dus ń samevoeging van ń foto en ń kaart
  • Topografiese kaart
    Kaart wat gebruik maak van simbole
  • Skaal
    Afstand tussen plekke, verskynsels, voorwerpe, en simbole op ń kaart verteenwoordig die werklike afstand tussen hierdie plekke, verskynsels, voorwerpe en simbole op land
  • Trigonometriese bakens
    Simbole op ń kaart wat hoogte verteenwoordig aangewys deur ń driehoek met ń nommer aan die bokant en werklike hoogte bo seevlak langsaan
  • Punthoogte/kolhoogte
    Dui hoogte aan met ń swart kolletjie met ń hoogtelesing bo seespieël daarnaas
  • Koordinate
    Kruispunt van breedtelyne en lengtelyne
  • Landvorme
    • Wyd gespasieerde, golende kontoerlyne dui geleidelike hellings aan
    • Kontoerlyne wat naby mekaar is, dui steil hellings aan
    • R.D dui grond aan wat met ń geleidelike helling loop
    • Die konkawe helling in E is ń kombinasie van ń steil helling en ń geleidelike helling
  • Riviervalei en uitloper

    • Verskeidenheid landvorme kenmerk landskappe en beïnvloed waar mense woon
    • Boere woon dikwels langs riviere waar die grond vrugbaar is, op hoër vlakke waar hulle veilg teen oorstroming is
  • Riviervalei
    Vallei wat vorm as gevolg van vloeiende water, gewoonlik V–vormirig
  • Uitloper
    Lang, geleidelike steil strook grond wat afloop van ń koppie na ń laer grondoppervlak
  • Kontoerpatrone
    • V- vormige kontoerlyne riviervalei wys die V's in die rigting van toenemende hoogte
    • Op ń V- vorimige kontoerpatroon wat ń uitloper voorstel, wys die V's in die rigting van dalende hoogte
  • Landvorme
    • Riviervallei
    • Koppie
    • Berg
    • Rif
    • Uitloper
  • Kenmerke van kontoerlyne
    • Op topografiese kaarte word kontoerlyne in brui aangedui
    • Kontoerlyne sal mekaar nooit kruis nie
    • Die konkaafinterfal ( verskil tussen 2 lyne) opp ń kaart met ń skaal van 1:50000 is 20m en op ń Ortofoto is dit 5m
    • Elke vufde kontoerlyn op die kaart is donkerder en stal die 100m interval voor
    • Hoe nader die kontoerlyne aan mekaar is joe steiler is die hang
  • Helling
    • Skuins landvorm, wat ook ń Gradiënt of Skuinste beteken dieselfde
    • Somminge hellungs styg daal skerp, en snader geleidelik styg of daal
    • Hellings bepaal waar mense bly
    • Naby mekaar kontoerlyne dui steil hellings aan
  • Ortofoto kaart
    • Foto wat as ń kaart gebruik word
    • Kontoerlyne word boo oor die kaart geplaas
    • Dit word op ń skaal van 1:10 000 gemeet
    • 1cm = 10 000cm
  • Kenmerke van ortofoto kaart
    • See, natuurlike baaie, kuste, eiland
    • Berge
    • Riviere, mere en natuurlike damme
    • Bosse, woude en plantegroei
  • Topografiese kaart
    • Kaarte wat gebruik maak van simbole
    • Die skaal is 1:50 000
    • 1cm = 50 000
  • Kenmerke van topografiese kaart
    • Paai, treinspore, lughawe
    • Fabriek
    • Damme
    • Landbougebiede
    • Suiweringsaanlengte
    • Geboue hawens
    • Kultuurgeboue en museums
  • Skaal en meetafstand op topgrafiese kaart
  • Verhouding skaal
  • Woord skaal