Sw

Cards (41)

  • Lewensverwagting
    Die Gemiddelde aantal jaren wat ń persoon na verwagting sal leef
  • Menslike ontwikkelingsindeks
    ń Manier om ontwikkeling faktord te meet deur, lewensverwagting, onderwysvlak en per capita-inkomste saam te voeg
  • Handelwansbalans
    Die verskil in waarde tussen die totale uitvoer en invoer van ń land gedeurnde ń sekere tydperk
  • Kolonisme
    Wanneer die polotieke heersparkty die belyd verander om ń stuk lant te kry
  • Vlugtinge
    Mense wat gedwing word om hul land te verlaat oorlog
  • Demografiese oorgangsmodel
    ń Model wat wys hoe die hoë geboorte syfer en lae geboortesyfer en hoë sterfsyfer en lae sterfsyfer aantedui
  • Ongeletterde
    Iemand wat nie kan lees of skryf nie
  • Invoer
    Goedere wat dienste na jou land stuur
  • Uitvoer
    Goedere en Dienste wat jou land uitvervoer na ander lande
  • Negatiewe handelbelans
    Wanneer daar nie genoeg handelsvooraad is nie
  • Positoewe handelbelans
    Wanneer daar genoeg handelvooraad is
  • Dravermoë van die aarde

    Dat die aarde net genoeg hulpbronne besit
  • Sterfkoers
    Is ontrent 1000 memse per land
  • Geboortekoers
    Is onterent so 1000 par land ń jaar
  • Ekonomoese ontwikkeling
    Die invoer van nuwe tegnolgieë, en die oorgang van landbougegrond ekonmie ma ń nywerheidsgegronde eknomie, asook ń algemene verbetering in lewenstoestand
  • Maatskaplike ontwikkeling
    Ontwikkeling van welsyn van mense en hul maatskaploke behoefte
  • Groeikoers
    Is die toename van ń land se bevolking in ń jaar
  • BBP
    Bruto binnelandse produk
  • BNP
    Bruto nasionale produk
  • Koripsie

    Die misbruik van jou posisie
  • Eksterne faktore
    Ontwikkeling soos geskiedkundige faktore pf geografiese ligging
  • Interne faktore
    Opvoeding, tegnologie, industrialisering en poltieke stabiliteit
  • Hernubare hulpbronne
    Hulpbronne wat nie kan op raak nie of herwin kan wprd
  • Nie-hernubare hulpbronne
    Hulpbronne wat op kan word en nie kan herwin word nie
  • Bewerking van bevolkingsgroei
    1. Stap 1: Huifige bevolkingstal, Vorige bevolking
    2. Stap 2: Bevolkingsgtoeikoers persentasie= (Huidige bevolking – vorige bevolking) × 100 ÷ Vorige bevolking
  • Redes vir verskille in ontwikkeling
    • Geskiekundige redes
    • Die uitwerking van handelsbelanse en ontbillike handel op ontwikkeling
    • Gegrafiese redes vir verskille in ontwikkeling
    • Die invloed van tegnologir en nywerheid op die verskille in ontwikkeling
    • Infatruktuur
    • Opleiding
  • Geboortekoers
    Oor die algemeen het nie ontwikkelinde lande ń lae geboortekoers en ontwikkelinde lande ń hoë geboortekoers
  • Sterfkoers
    Die sterfkoers van nie ontwikkelinde land is hoë as die van ontwikkelinde lande
  • Bevolkingasgroei
    Os die toename van ń land se bevolking in ń jaaar uigdruk aas ń persentasie van die bevolking
  • Ouderdom-geslag-peramides of bevlokingspiramiedes
    • Fase 1 en 2: Uitsettende piramide
    • Fase 3: Stilsaande of stabiele piramiede
    • Fase 4: Sametrekkende of venouende piramide
  • Konolisme
    Is die parktyk waarin een land politieke en ekonomiese beheer van ń ander land bekom
  • Slawehandel
    Het hoofskaaplik Afrika se ontwikkeling beïnvloed
  • Negtiew handelsbalans

    Ontstaan wanneer daar meer invoer as uitvoer is
  • Onbilike handel
    Vind byvoorbeeld plaas wanneer ontwikkelinde lande wette maak
  • Volgens Oxfam bevoordeel 97% van die inkmoste deur internasionale handel
  • Geografiese redes vir verskille in ontwikkeling
    • Klimaat
    • Ligging
    • Hulpbronne
    • Omgewingstabilitei
  • Tegnologie
    Menslike bedrywighede soos, vervaardiging, bergplek, vervoer en kommunikasie gebruik word
  • Industrialisering
    Is die ontwikkeling van Nywerhede op groot skaal
  • Infastuktuur
    Beprkte finansiering vir konstruksie en instandhouding
  • Opleiding
    Die kennis wat ons deut opleoding bekom, bv. Ons gesondheid en verbeter ons welstand