Die skoon is die perfekte voorbeeld van digitale konvergensie omdat 'n simfoon de funksies on tegnologie van 'n groot verskeidenheid toestelle kombineer. Die meeste simfone het geen faiese sleutelbord nie en werk slegs met raakskerms om teka in te voer. Ale simfone het die volgende: 'n Bedryfatebel-voorbeelde is Google Android en iOS (gebruik vir iPhone en iPad), Groot' kleurskerms, Ingeboude datamodem (3G, HSDPA of 4G/LTE), GPS vir navigasie, Een of twee kameras (voorkant asook agterkant van foon), WIFI vir koppeling aan radionetwerke, Luidsprekers en 'n mikrofoon