2.2

Cards (19)

  • Hoe kan leesbaarheid verbeter word?
    • Opskrif, kort paragrawe & kolomme in die teks te gebruik
    • Genommerde lyste/bullets te gebruik & teks kort & kragtig te hou
    • Verwante idees in logiese volgorde te groepeer
    • Vermy lang stukke teks net in hoofletters
    • Gebruik agtergronde wat sag op die oog is
  • Goeie navigasie
    • Maklik op 'n webblad deur die webwerf rondbeweeg
  • Wat is belangrik van goeie navigasie?
    • Al die hiperskakels moet werk
    • Die skakels moet almal dieselfde lyk
    • Die skakels moet kort wees & moet maklik wees om te verstaan waarheen hulle lei
  • Konsekwentheid
    Maak dit makliker om die struktuur vd webwerf te verstaan
  • Uitleg
    • Gebruik dieselfde uitleg
    • Gebruik deurgaans dieselfde kleure & fonttipes
    • Hoe die verskillende elemente van 'n webblad op die webblad geplaas is
  • Webblaaie moet ontwerp & uitgele word om by hulle spesifieke teikenmark te pas
  • Teks & grafika op die webblad moet aangepas wees om op standaardgrootteskerms & teen standaardresolusie kan vertoon
  • Tipografie
    Die plasing & formatering van teks. Sluit aspekte soos woorde, reels, lengte van teksreels ens in
  • Webontwerp se fonttipes moet gekies word dat:
    • Dit maklik lees
    • Dit by die inhoud vd teks pas
    • Daar nie te veel verskillende fonttipes is nie
    • Dit algemene fonttipes is, wat waarskynlik op die gebruikers se stelsels gelaai sal wees
  • Ander faktore wat die rondblaaibelewenis beinvloed:
    • Spoed
    • Privaatheid
  • Webblaaie moet ontwerp word dat hulle vinnig sal laai
  • Wanneer j op web rondblaai wil j veilig voel. Wil glo dat waarna jy kyk of navors privaat is
  • Wat gebeur wanneer jy aanlyn is?
    • Sommige webwerwe hou rekord van jou voorkeure soos jou keuse van taal & plek
    • Webwerwe soos Facebook & Google mag jou aktiwiteite ontleed & gebruik dit om geteikende advertensies aan jou te vertoon
    • As j nie die nodige sekuriteits-teenmaatreels in plek het nie, kan kwaadwillige sagteware hulself sonder jou wete op jou rekenaar installeer
  • 2 Tipes sagteware wat 'n negatiewe effek op jou rondblaaibelewenis kan he:
    • Spioenware
    • Advertensieware
  • Spioenware
    Enige tegniek of sagteware wat probeer om rekord te hou van die manier hoe j jou rekenaar gebruik, om hierdie inlgting dan aan 'n derde party deur te gee
  • Keyloggers
    Hulle teken aan watter sleutels j op jou sleutelbord druk & hoe muis oor die skerm beweeg, alles in die poging om uit te vind wat jou rekenaarsgebruiksname & wagwoorde is
  • Advertensieware
    Kamstige "gratis" sagteware wat nie werklik gratis is nie, word deur die advertensie geborg. Beteken die program bombardeer jou met advertensies
  • Wegkruipvensters
    Waar die venster geskep is, maar onder die webblaaier weggesteek is
  • Gratis sagteware vir mobiele toestelle bevat dikwels ADWARE. Hierdie apps verbuik klomp data & batterykrag deur die advertensies wat aanhoudend afgelaai word