1.1-1.3

Cards (87)

  • Voordele van IKT
    • Werk waar okal toegang tot rekenaar (internet) het
    • Meer effektief met werknemers en kliënte kommunikeer
    • Groot hoeveelhede data stoor & verwerk, kan vinniger & meer ingeligte beskuite maak
    • Nuwe neigings & tendense vinniger identifiseer
    • Herhalende meganiese aksies vinniger & met selfde aandag aan kwaliteit
    • Take verrig wat nie maklik / veilig v. mense is om uit te voer nie
  • Nadele van IKT
    • Vereis in konstante opgradering van vaardighede, hardeware & sagteware
    • Klein hoeveelheid werkers wat met IKT vaardig is, kan baie ander werkers van work ontheem
    • IKT-werknemers langer moet werk om aan kliënte se verwagtinge te voldoen
  • Beroepe met behulp van BTT
    • Mode-, speletjie-, & webbladontwerpers gebruik grafikasagteware
    • Dokters & gesondheidswerkers, moet hul vermoëns opskerp om beste gebruik van huwe toestelle te maak
    • DJ's & musikante verwerk & komponeer musiek met behulp van IKT
    • Boekhouers gebruik sigblaaie
    • Fotograwe 3 filmvervaardigers gebruik IKT op groot skaall
  • Inligtingsverwerkingsiklys
    1. Toevoer
    2. Verwerking
    3. Afvoer
    4. Stoor
    5. Kommunikeer
  • As in rekenaar kragtiger is as ʼn ander een
    Kan dit meer data verwerk, instruksies uitvoer en data ontvang in spesifieke tydsduur
  • Kragtigheid
    • Hoe goed & vinnig SVE werk
    • Hoeveelheid stoorspasie
    • Hoeveel geheue
    • Soort grafikakaart
  • Tipes rekenaars
    • Slimfone
    • Tablette
    • Notebooks/ Tafelrekenaars
    • Bedieners
    • Skootrek
  • Skootrekenaars
    Draggbare rekenaars wat miniatuurgrootte-onderdele bevat, sodat draagbare rekendar Verwerking wat met batterye kan werk, moontlik is
  • Skootrekenaars
    • Draagbaarheid
    • Vermoë om met batterykrag te werk
  • Kroguer bruihinstelling
    • Krag bespaar deur te stel dat outomaties nan tyd 'slaap'
    • Helderheid van skerm verander om krag te spaar
    • Rekenaar stel om 'n balans tussen kragverbruik & prestasie te handhaaf
    • Slaapmodus sny krag van amper al die onderdele of, maar laat RAM behoue bly
    • Hibrineer stoor inhoud van RAM op hardeshyf
  • Tablette
    Draagbare rekenaar met raak / pensensitiewe skerm. Vir vinnige, klein- skaalse verwerking. Langer batterylewe as skootrekenaars
  • Hibriedskootrekenaars / tablette
    • Skerm kan 360° draai & plat teen sleutelbord
    • Bevat valle bedryfstelsel van tafelrekenaar
  • Slimfone
    Digitale konvergensie Verskeie tegnologie & funksies in ʼn enkele toestel
  • Eienskappe van alle slimfone
    • Bedryfstelsel, Google Android, iOS
    • Groot kleurskemas
    • Ingeboude datamodem (3G, 4G LTE datamodem (3G, 4G/LTE
    • GPS vir navigasie
    • Een Itwee kameras
    • Wifi
    • Luidsprekers & mikrofoon
  • Strategice om te keer dat hardeware in eerste plek nie gesteel word nie
    • Gebruik apparte kabelslotte om toerusting con 5 onbeweegbare voorwerp was te maak
    • Sluit stelseleenhede van tafelrek/bedieners in kabinette toe
    • Installeer sensors wat beweging kan bespeur & koppel aan alarm
  • Uninterruptible Power Supply (UPS)

    Word gebruik om in rekenaar teen kragstuwings B kragonderbrekings beskerm. Wnr kray afguan sal dit dadelik krag gan rekenaar waaraan dit gekoppel is voorsien. Gee tyd om werk te stoor
  • Toevoer
    Verskaf sagteware met instruksies oor wat om te doen of data om te verwerk
  • Tipes grafiese toevoer
    • Fotos /prente wat na rekenaars gestuur word
    • Digitale kameras
    • Slimfoonkameras
    • Digitale (kompakte) kameras
    • Hoë kwaliteit DSLR-kameras (Digital single-lens reflex)
  • Mik-en-druk-kamera
    Nie verskillende lense gebruik nie. Kompak 3 ontwerp om vinnig gebruik te word
  • DSLR-kamera
    Meer uir proffesionele gebruik, kan verskillende lense gebruik & meer tegniese instellings ud. kamera
  • Voordele van digitale kameras
    • beheer Oor
    • Kan honderde duisende foto's neem
    • Kan foto's dadelik sien 3 ulituce
    • Kan foto's wat wil verander maklik na rek. oordra
    • Kan video met klank Opheem in meeste gevalle
  • Spesifikasies wat kwaliteit van digitale kameras bepaal
    • Lense
    • Grootte van sensor
    • Zoom
    • Resolusie
    • ISO-gradering
  • Skandeerder
    Toevoerstelsel wat beelde in n rekenaar invoer
  • Kwaliteit van skandeerders word bepaal deur
    • Resolusie (dpi)
    • Kleurdiepte
  • Voordele van skandeerders
    • Lang dokumente, baie bladsye, kan ih enkele digitale leêr saamgevoeg word
    • Elektroniese kopiee, digitaal gestoor, neem nie plek op soos papierleers
    • Geskandeerde kopie kan direk per e-pos gestuur word impv faks
    • Nommerplate van voertuie kan maklik op e-tolpaaie geskandeer & opgeneem word
    • QR-koder kan mense maklik by jou webwarf kry, sonder dat webadres hoef te onth lintiks
    • Dokumente wat teks bevat as grafika skandeer (OCR) om karakters te herken
  • Nadele van skandeerders
    • Kan baie tydrowend wees
    • Kwaliteit vd digitale beeld hang in groot mate van kwaliteit van Oorspronklike harde kopie of
  • Biomediese toevoer
    • Vingerafdruk
    • Iris
    • Stem
    • Gesig
    • Manier van stap
  • Voordele van biomediese toevoer
    • Grootste sekuriteit
    • Moeilik om te omsei), word aan enkele persoon gekoppel
    • Kan nie gedupliseer word nie
  • Nadele van biomediese toevoer
    • Duur om te implimenteer & onderhou
    • Addisionele hardeware & sagteware word benodig
  • Toevoer by OTM's
    • Kaartlesers
    • Modem/ Networkshoppeling
    • Baakskerm
    • Geld -teller
    • Depositogleuf
  • Maniere waarop diewe OTM's misbruik
    • Installeer skimmer' op kaartleser
    • Installeer kamera wat verskuil is, & heem kode wat jy intik of
  • Voordele van OTM'S
    • Banktransaksies kan enige tyd van dag/nag gedoen word
    • Stelsels ontwikkel waar enige bank se OTM kan gebruik
  • Nadele van OTM's
    • Gevaarlik, jy teiken v. misdadigers is omdat waarskynlik kontant by jou het
    • Kan 'skimmers & kameras installeer & dan op rekening inbreek & geld steel
  • Toevoer in POS-stelsels
    1. Skandeerders word gebruik om voorraad wat by winhel inkom aan te teken
    2. Data word op databasis gestoor & prys toegehen
    3. Kasier gebruik skandeerder om rekord te hou van elke item wat verkoop word
  • Voordele van POS-stelsels

    • Baie vinniger as om pryse in te tik
    • Pryse kan akkuraat opgedateer & ingevoer word
    • Kan presies rekord hou van hul items verkoop word & tred hou met hul Voorraad oor is
  • Nadele van POS-stelsels
    • As stelsel nie online is nie, moeilik om te funksioneer
    • Stelsel vereis gebruik van duur toestelle & sagteware
  • Raakskerms
    • Tabletrekenaars gebruik hoëresolusiepen (stilus) wat koordloos met radioseine met skerm komm
    • Raakskerms kombineer 2 toestelle, ( LCD & dun films wat aanraking kan lees)
  • Voordele van raakskerms
    • Meer skermspasie, geen plek v sleutelbord nodig
    • Intuïtief om te gebruik- baie min opleiding nodig
    • Om te teken & gebare te maak, word as toevoer toegelaat
    • Deur data direk aan te raak word vorm van 'intimiteit & onmiddelikheid verkry nie
  • Nadele van raakskerms
    • Om ор Sleutelbord op skerm te tik is nie so maklik / vinnig as op regte sleutelbord
    • Raakskerm kan baie vuil, olierig, smerig raak met vuil vingers
    • Toestelle ud insameling van data
  • Voorbeelde van toestelle met sensors
    • Wat deur meterlesers gebruik word om lesings van houshoudings se watergebruik vas te lê
    • Hospitaalpasiente se temp, hartklop & bloeddhur meet
    • Weerboere wat in see dryf gebruik word om lesings van temp, druk, wind, ens. te versame)