1.4

Cards (21)

  • Multimediasagteware
    Inhoud wat teks, klank, beelde, tekeninge & video kombineer om idees & konsepte aan gebruikers oor te dra. Gebruik om multimedia-inhoud te skep of te besigtig. Word meestal op die web besigitg & versprei. Gewildste manier om te skep: HTML 5
  • Kommunikasiesagteware
    Gebruik om elektroniese kommunikasie eenvoudig, effektief & doeltreffend te maak. E-pos programme by Outlook. Webblaaiers soos bv Edge, Internet Explorer, aanlyn kletskamers, kitsboodskapsagteware soos bv, whatsapp, BBM & VoIP-sagteware soos Skype
  • Versoenbaarheidskwessies (Compatibility)

    Weergawes van sagteware
  • Microsoft Office 2013 & Microsoft Office 2016 is slegs verskillende weergawes van die program. Om van een weergawe na 'n ander te gaan moet jy die sagteware opdateer. Moet betaal
  • Alternatief
    Om jou sagteware in te teken (bv Office 365). Beteken 'besit' nooit die sagteware nie & betaal slegs maandeliks of jaarliks om sagteware te kan gebruik. Gradeer dan outomaties op, & is goedkoper as om elke keer 'n opgegradeerde weergawe te koop.
  • As data anders lyk as wat rekenaar verwag, sal hy 'n foutboodskap stuur.
  • Probeer die volgende as j 'n versoenbaarheidsprobleem het:
    1. Uitvoer: Stoor die dokument in die formaat wat deur die ander persoon se program oopgemaak kan word
    2. Invoer: Gebruik invoer- / Open with-opsies indien jy 'n leer van 'n ander formaat moet oopmaak
    3. Opgradeer: Gradeer sagteware op, sodat nuutste weergawes het / teken sagteware in
    4. Standardiseer: Maak seker almal in jou organisasie het dieselfde weergawe van programme
  • Met versoenbaarheidsprobleme sal nuutste weergawe altyd leers kan oopmaak met die ouer weergawe. (Backwards Compatibility)
  • Programfoute
    • Rekenaarfout: Wanneer die logika van 'n program 'n fout veroorsaak. Gebeur eintlik as ons die program verkeerd ontwerp of verkeerd beplan is
    • Programfout: Term wat gebruik word om 'n swakheid in 'n program te beskryf wnr dit ontstaan a.g.v. Die manier waarop dit geskryf of geprogrameer is
  • Maniere om sagtewarefoute te voorkom sluit in:
    1. Toetsing: Voorlopige 'beta'-weergawes word vrygestel om deur publiek getoets te word. As foute aangemeld word, probeer programeerders die weergawes verbeter.
    2. Aanmeld van foute: Gebruik die fassiliteite om foute aan te meld wnr 'n program crash. Hoe gouer aangemeld word, hoe gouer kan dit reggemaak word.
    3. Opdatering van sagteware: Dateer sagteware gereeld op, dan word foute ook reggemaak
  • Opgradering van sagteware
    Proses om die nuutste korreksies van programme waar foute reggemaak is, of om nuwe, addisionele funksies & eienskappe te kry.
  • Service pack
    'n Versameling van al die vorige opgraderings, vir 'n sekere tydsperiode (6 maande/jaar). Vir mense wat agter is met opgraderings, sodat hulle alles op een slag kan regmaak.
  • Aanlyn Sagteware / cloud computing
    Programme op bedieners wat op die internet uitgevoer word
  • Voordele van aanlyn sagteware
    • Sagteware is altyd op datum
    • Hoef niks af te laai of te installeer nie
    • Neem nie spasie op jou stoormedia nie
    • Kan vanaf enige gebied in die wereld uitvoer, met internetkonneksie
  • Nadele van aanlyn sagteware
    • Internetkonneksie nodig
    • Afhangende vd spoed vd internet, kan dit staak werk
    • Leers wat aanlyn gestoor word, het jy nie beheer oor die sekuriteit of rugsteun nie
    • Moet dalk die program huur & 'n maandelikse fooi betaal
  • Blogs
    Toepassing om aanlyn publikasie mee te skep. Kan deur enige iemand gebruik word. Genereer geld hoofsaaklik vanaf advertensies, maar ook deur borge & inskrywings
  • Blogsagteware
    Squarespace, Blogger/ WordPress.
  • Goeie bloggewoontes
    • Hou jou blog vars & op datum
    • Daar moet interaksie met jou lesers wees
    • Trant moet gemaklik, informatief & interessant wees
    • Gebruik opskrifte & beelde wat die oog vang
    • J moet opinies he & dit duidelik uitlig
  • Voordele van blogs
    • Voorsien 'n vinnige manier om idees uit te ruil, daaroor te kan kommunikeer & terugvoering te kry
    • Kan v persoonlike/besigheidsdoeleindes gebruik word, waar dit v advertensies & bemarking gebruik kan word
    • Kan baie effektief as hulpforums gebruik word waar mense gemeenskaplike belange, probleme, idees & oplossings kan deel
    • Baie webwerwe soos WordPress host blogs verniet
  • Nadele van blogs
    • Moet 'n blog voortdurend opgradeer om belangstelling te hou
    • Meeste blogs laat toe dat antwoorde gepos word & dit kan waardeloos & sonder betekenis wees
    • Party gratis webwerwe v blogs vertoon aanhoudend advertensies
  • Sagteware vir gebruikers met fisiese gestremdhede
    • Area op skerm wat vergroot word sodat dit makliker lees
    • Teks na spraak
    • Vergrote muismerker sodat mens dit maklik op die skerm kan sien
    • Verhoogde kontraste op skerm om makliker te kan lees
    • Stemherkenning v stembeheer van die rekenaar