Save
Afrikaans
Fairy Dust
Chapter 5
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Phoebe Turton
Visit profile
Cards (15)
Ruan sê Gloria moet... met Temba wees.
Geduldig
Elmien gaan Ruan s'n uithaal.
Steke
Ruan doen dit om vir Elmien dankie te sê.
Soen
Die gesteelde krag is dáárvoor.
Beursfonds
Elmien dink Ruan se pentekeninge is só.
Kunstig
Elmien sit dit aan wanneer sy na die Wendy terugstap
Kopflits
Elmien stel hierdie antieke gebou voor vir Ruan se keuringsonderhoud.
Hagiasophia
Gloria beskuldig hulle dat hulle dit steel.
Krag
Elmien sê vir haar ouma sy studeer saans by tannie ...
Poppie
Tilla bly in een
Karavaan
Temba wil dit met sy spaargeld koop.
Bakkie
Elmien sê vir Ruan sý kan in haar plek partytjie toe gaan.
Tilla
Wanneer beplan Elmien om vir tannie Madaleen te sê dat sy nie na Rex se partytjie gaan nie?
Die naweek as hulle die lap vir die rokke bring
Gee 'n kort beskrywing van Gloria.
Dis ‘n swart vrou, sy het
‘dreadlocks’
wat lyk of hulle vol
stof
is. Haar oë is wild en sy lyk soos ‘n toordokter.
Hoekom, sê Gloria, wil Temba nie meer skool toe gaan nie?
Hy maak nou te veel geld.