Save
Afrikaans
Fairy Dust
Chapter 8
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Phoebe Turton
Visit profile
Cards (18)
1
Die volgende
Vrydagaand
sê ek vir
Rex
ek sal na sy partytjie toe kom.
2
"Waar bly jy? Kan ek jou kom oplaai?"
3
"
Ek sal op my eie stoom daar kom.
"
4
Hy wil
'n
foto
van my neem.
5
"Bluetooth gou vir my jou selfoonnommer?"
6
"
Skryf vir my jou nommer hierop
,
dan SMS ek jou.
"
7
Ek
staar lank
na die
nommer.
8
Ek sug. Lank en salig.
9
Ek
maak
my oë toe en soen die
papiertjie.
10
"Ek het die DVD by
jou laat lê.
"
11
"Moenie
daai papiertjie met my nommer op verloor nie.
"
12
"Dis amper tyd dat
Elmien
toesluit."
13
"Ja, ek is
baie gelukkig.
"
14
"
Sien jou
,
Elmien.
"
15
"
Ons kan maar gaan
," sê
ek.
16
Ek gryp
die
sjokolade
uit sy hand en stop dit in my rugsak.
17
"Jy hoef nie oor
hom verlee
te
wees
nie."
18
"
Jy
hoef nie oor
hom verlee
te wees nie."