VIGS = Verworwe Immuniteitsgebreksindroom, veroorsaak deur MIV (menslike immuniteitsgebrekvirus)<|>Sindroom verwys na 'n groep infeksies wat 'n persoon kan hê agv 'n verswakte immuunstelsel (opportunistiese bakteriële of virale infeksies)<|>MIV is 'n retrovirus<|>Gebruik die CD4-selle (T4-limfosiete) om te reproduseer<|>Lei tot verswakking van immuunstelsel<|>Volskaalse VIGS indien < 200 CD4 selle / ml bloed
Veroorsaak deur 'n bakterie (Mycobacterium Tuberculosis)<|>Aansteeklike siekte wat die longe affekteer<|>Kan ook die volgende affekteer: organe in sentrale senuweestelsel, die limfatiese stelsel, bloedsomloop
Hepatatis A: Was hande na badkamer gebruik is / baba doek omgeruil het, Gebottelde water as twyfel oor water, Inenting, Voedselwerkers met diaree mag nie met kos werk nie
Gastro: Goeie persoonlike higiëne, Ontsmet werksareas as met rou vleis gewerk het, Bedek voedsel wat gestoor word, Hou by kombuis reëls rondom hanteering van voedsel, Onthou bakterieë vermeerder tussen 5 en 65 ⁰c
Cholera: Gebruik gebottelde water, Vermy rou/halfgaar voedsel, Vermy rou vis en skulpvis, Inentings is beskikbaar, Was hande met antiseptiese seep
TB: Moenie oor kos hoes of nies, Gebruik gepasteuriseerde melk, Bedek voedsel tydens voorbereiding en stoor