Meervoude

Cards (36)

  • Oggend
    Oggende
  • Eksamentyd
    Eksamentye
  • Kompetisie
    Kompetisies
  • Kampioen
    kampioene
  • Gebied
    Gebiede
  • Naam
    Name
  • Soektog
    Soektogte
  • Firma
    Firmas
  • Kamera
    Kameras
  • model
    modele
  • haar
    hare
  • wedren
    wedrenne
  • motor
    motors
  • renjaer
    renjaers
  • ontwerp
    ontwerpe
  • pop, kop, tas
    poppe
    koppe
    tasse
  • skaap, boom, vuur
    skape
    bome
    vure
  • Uitsortings: fees, gees
    feeste
    geeste
  • Boek, muis, skoen
    boeke
    muise
    skoene
  • pa, ma, bikini, foto
    pa's
    ma's
    bikini's
    foto's
  • Uitsonderings: ouma, oupa
    oumas
    oupas
  • druif, slaaf, roof
    druiwe
    slawe
    rowe
  • dof,rof,gif
    dowwe
    rowwe
    giwwe
  • persoonlikheid, moeilikheid, geleentheid
    persoonlikhede
    moeilikhede
    geleenthede
  • koning, woning, piesang
    konings
    wonings
    piesangs
  • Uitsonderings: leerling
    leerlinge
  • oog, oorlog, boog
    oorloë
    boë
  • Vlag, dag
    vlae
    dae
  • Uitsondering: nag
    nagte
  • huurder, motor
    huurders
    motors
  • buurman, Fransman
    bure
    Franse
  • mandjie, kleintjie, hondjie
    mandjies
    kleinjies
    hondjies
  • kalf, kind
    kalwers
    kinders
  • gevoel, lewe, vrou, bed
    gevoelens
    lewens
    vrouens
    beddens
  • politikus, akademikus, medikus
    politikusse
    akademikusse
    medikusse
  • UIITSONDERINGS: stad, pad, blad, lid, hemp
    stede
    paaie
    blaaie
    lede
    hempde