Save
...
Afr V2
Lien se Lankstaanskoene
The Whole book
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Share
Learn
Created by
Rebound_
Visit profile
Cards (1413)
Wat is Lien se hoërskool se naam?
Jakaranda
Hoërskool
View source
Waar het die naam van die skool gekom?
In die Kaap is daar die Jakaranda boom met pers
blommetjies
en daarom was die skool se
naam
Jakaranda genoem.
View source
Wie is Lien se beste vriend?
Wouter
View source
Waarom is hy haar beste vriend?
1 -
hulle het op dieselfde dag begin
2 -
hulle omstandighede is dieselfde
(hulle pa'ens is nie daar nie)
3 -
dis net sy en Wouter teen die res van die skool
View source
Waarom is Wouter se pa nie daar nie?
Sy ouers is
geskei
en hy bly met sy
ma.
View source
Waar is Lien se pa en waarom?
Hy is in die tronk omdat hy geld verduister het van sy kliënte. (
bedrog
)
View source
Vir hoe lank is haar pa tronk toe gestuur?
4
jare
View source
Wie is Lien se ma?
Christien
Jooste
View source
Wat het met Christien gebeur?
Haar voorkoms het
agteruitgegaan
en sy het aan
drank verslaaf geraak.
View source
Wat doen Christien om van haar probleme te ontvlug?
Sy
drink
en luister na
klassieke
musiek.
View source
Wat was Christien voor alles gebeur het?
Sy was die vrou van 'n
prokureur
en sy was 'n
musiekonderwyser.
View source
Wat is die drie dinge wat Lien doen om geld in die huis te bring?
1 - Sy werk in
Tant Malie
se koffiewinkel.
2 - Sy het by die
haarkapper
by Donovan en Dirkie gewerk.
3 - Sy het
gebedel.
View source
Wat is die naam van die haarkapper?
Millennium Creations
View source
Wie werk by Millennium Creations?
Donovan
en
Dirkie
View source
Vir wie het Lien ingestaan by Millennium Creations?
Sue-Ellen
View source
Wat het Donovan en Dirkie vir Braam gedoen?
Hulle het Braam geborg vir die krieket
t-hemde.
View source
Hoeveel
het hulle geborg?
View source
Hoekom werk Lien nie meer by Tant Malie nie?
Sy het die koppies per ongeluk
laat val.
View source
Wie is Lien se broer?
Braam Jooste
View source
Hoe het Braam ontvlug van sy probleme?
Hy kyk ou video's van sy gesin en die gelukkiger dae/tye.
View source
Wat doen Lien wat toon dat sy verantwoordelik is?
1
- sy sorg dat daar geld vir kos is
2
- sy bet Braam se broek wat staples in het, vasgewerk
View source
Wie is die drama onderwyser?
Juffrou
Breytenbach
View source
Watter rol kry Lien vir die toneelstuk?
"
weird Maria
"
View source
Wat wou Lien eerste geword het?
Sy wou eers 'n
prokureur
word omdat haar
pa
een
was
en hulle
sou eendag
saam
werk.
View source
Wanneer het Lien haar passie gevind?
Toe sy die rol van "
weird Maria
" kry in die toneelstuk.
View source
Waar het Christien Jooste gewerk?
By die Departement Van
Binnelandse
Sake.
View source
Wat noem Lien die jong pastoor en hoekom?
Sy noem
hom Kuifie
omdat sy haar so gestileer
is.
View source
Hoe was hulle opverdeel vir die LO groep en in watter groep was Lien?
Volgens waarvoor hulle gaan leer of word, Lien was in die groep wat regte wou swat omdat sy 'n
prokureur
wou word.
View source
Wie is saam met Lien in die LO groep?
1 - Lien
Jooste
2 - Hein
Venter
3 - Miemie
Spies
4 -
Sally
Swanepoel
View source
Wat is die pastoor se regte naam?
Geraad
View source
Wie is hulle buurvrou?
Tannie Bets
View source
Watter advis het Roos vir haar gegee?
1 - haar plakkaat is te mooi, sy moet 'n
karton
een maak
2 - haar skoene is nie reg nie, Roos het
voorgestel
dat sy ander skoene
kry
by PEP
View source
Hoeveel het Lien betaal vir die skoene by PEP?
R38.99
View source
Wat was die naam van Tibbey se hoek?
Die
entertainment
corner omdat hy vir die mense entertain met sy
Bloubulvlag
plakkate (bloubul pet).
View source
Het jy simpatie vir Christien?
Nee
,
alhoewel
sy nie vernedering van haar man se
bedrog
nie kan hanteer nie, moet sy aan beweeg omdat sy
2
kinders het om
voor
te
sorg
en die
lewe
gaan aan.
View source
Beskryf Miemie
Sy het 'n dik bril, sy is klein, maer en vaal.
View source
Beskryf Hein.
Hy is 'n man van min woorde en die stil een in die groep.
View source
Wie lyk Braam soos en waarom?
Hy lyk soos
Josh Groban
volgens sy
ma
, weens sy swart
krulhare.
View source
Beskryf
Sally.
Sy rook, swaai heupe en is terterig.
View source
Hoe lyk die logo op die t-hemde?
Die krulletjie-logo.
View source
See all 1413 cards