Pryslied

Cards (140)

  • wat is n pryslied
    lofprysing
  • om te prys
    om iemand te besing
  • kenmerke van n pryslied
    spesiale geleentheid
    biographies van aard
    uiterlijke voorkomen en karakter
    geslagregister/familie genoem
    liries van aard
    refrein/herhaling
    patriargaal
  • sandkliphart
    metafoor. unigebou - sandsteenklip
  • hart
    middel van pretorie
  • pretoria
    administrative hoofstad
  • alleenplasing van vandag
    beklemtoon dat dit belangrijk is. Mandela se inhuldiging
  • skraal skouers letterlik
    hy is n lang man
  • skraal skouers figuurlik
    beter as die res
  • houtskool en as is sy hare
    dit is n metafoor vir die kleur van sy hare -sy ouderdom
  • wie is nosekeni
    sy ma
  • herhaling van die naam van sy ma?
    beklemtoon hoe belangrik sy is en ook maa dit soos n traditionele pryslied
  • hoe beklemtoon die skrywer di ma se balangrikheid?
    inkeping en herhaling van sy naam
  • voorafplasing van "hy" in hy die man met die...
    beklemtoon die belangrikheid van die man wat wat besing word
  • vlesige palmkussings letterlik
    sagte hande
  • vlesige palmkussings figuurlik
    hy is n sagmoedige man. Hy nie wraak genen het nie
  • revenge
    wraak
  • in strofe 1 die klem is op die
    PLEK, DAG en uiterlike voorkoms
  • inversie van "hier, in hier staan hy
    beklemtoon die plek
  • established
    gevastigde
  • Ngubengcuka
    koning van die Thembu-stam
  • Dalindyebo
    Mandela se voog na sy eie pa se dood
  • guardian
    voog
  • reels 10-12 fokus op
    mandels se afkoms
  • iNqunu
    waar hy grootgeword het
  • Mandelas role in die Thembu stam
    heelmaker
  • strofe 2 handel oor
    familie en stamgeskiedenis
  • family tree
    geslagsregister
  • priem
    om met n scherp punt te steek
  • klein swart ster letterlik
    verwys na n moesie
  • klein swart ster figuurlik
    symbol van Pan Afrika beweging - Mandela is n ster in ons geskiedenis
  • hoekom uitstaan strofe 3
    beklemtoon dat hy uitstaan
  • wie is ons in strofe 4
    suid afrika en die wereld
  • nie lag en nie huil
    rasionele en ernstig. nie manlijk emosioneel opgewerk geraak het nie
  • ratel
    speelding van n baba - iets wat n geluid maak
  • ratel uitdrukking
    so taai soos n ratel
  • ratelaar is letterlik

    n mens wat aanhou om harde geluid te maak
  • ratelaar figuurlik
    Mandela was die eerste geraasmaker vir die stryd.
  • die swart pimpernel
    sy bynaam - die polisie kon nie hom vang nie. metafories vergelyk met die held in die scarlet pimpernel
  • herhaling in reel 20
    beklemtoon sy karakter