Save
Lewenswetenskappe
Skelet
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Sumari Walser
Visit profile
Cards (96)
Wat is die doel van ondersteuningstelsels in diere?
Om dit moontlik te maak om in hul omgewings
rond
te
beweeg.
Hoe is 'n dier se skelet aangepas?
Dit is aangepas by sy spesifieke tipe
beweging
en
voedingspatroon.
Wat is die verskil in ondersteuning wat 'n akwatiese dier benodig teenoor 'n landdier?
Akwatiese diere benodig
minder
ondersteuning
aangesien hulle deur die
water
ondersteun
word.
Wat is die verskillende tipes skelette wat by diere onderskei word?
Hidrostatiese
skelet
Eksoskelet
Endoskelet
Wat is 'n hidrostatiese skelet?
Dit is 'n skelet wat bestaan uit 'n
vloeistofgevulde
ruimte wat deur
spiere
ondersteun word.
Wat is die voordele van 'n hidrostatiese skelet?
Dit is
buigsaam
,
herstel
vinnig en bied ondersteuning aan
inwendige
organe.
Wat is die nadele van 'n hidrostatiese skelet?
Dit beperk vinnige
beweging
en bied nie 'n groot mate van
beskerming
nie.
Wat is 'n eksoskelet?
Dit is 'n
uitwendige skelet
wat aan die
buitekant
van die dier se
liggaam
voorkom.
Wat is die voordele van 'n eksoskelet?
Dit bied
ondersteuning
en
beskerming
aan onderliggende weefsels en organe.
Wat is die nadele van 'n eksoskelet?
Dit beperk die
grootte
van die dier en vereis dat die dier sy
eksoskelet
moet
afwerp
tydens groei.
Wat is 'n endoskelet?
Dit is 'n lewende
inwendige
skelet wat aan die
binnekant
van die dier se
liggaam
voorkom.
Wat is die voordele van 'n endoskelet?
Dit
groei
saam met die organisme en bied
strukturele
steun aan belangrike
organe.
Wat is die nadele van 'n endoskelet?
Dit is kwesbaar vir
droging
en
hitte
, en die meeste van die
liggaam
is nie deur die skelet
beskerm
nie.
Wat is die verskil tussen gewerwelde en ongewerwelde diere?
Gewerwelde diere het 'n
werwelkolom
, terwyl ongewerwelde diere dit nie het nie.
Wat is die funksies van die skelet?
Beweging
Beskerming
van sensitiewe organe
Ondersteuning
van die liggaam
Minerale
berging
Gehoor
Bloedselvorming
Hoeveel bene bestaan die volwasse menslike skelet uit?
206
bene.
Wat is die twee hoofafdelings van die menslike skelet?
Asskelet
en
aanhangskelet.
Wat is die rol van die asskelet?
Dit vorm die
sentrale
as wat die liggaam
regop
hou en beskerm die
brein
en ander sensitiewe organe.
Wat sluit die asskelet in?
Skedel
,
werwelkolom
en
ribbekas.
Wat is die funksie van die skedel?
Om die
brein
en
sintuigorgane
te beskerm.
Wat is die foramen magnum?
Dit is 'n groot
opening
aan die
basis
van die skedel waardeur die
rugmurg
gaan.
Hoeveel permanente tande het 'n volwasse mens?
32
permanente tande.
Hoeveel verskillende tipes werwels is daar in die menslike werwelkolom?
5 tipes werwels.
Wat is die funksie van die S-vormige skokabsorberende struktuur in die menslike liggaam?
Dit absorbeer
skok
en bied
buigbaarheid
aan die
werwelkolom
Wat is die mens se tandformule vir die tande in die boonste en onderste kaak?
2 snytand, 1 hoektand, 2 voorkeestande, 3 ware klestande
Wat is die verskillende tipes werwels in die menslike werwelkolom?
Sewe
nekwerwels
Twaalf
borswerwels
Vyf
lendewerwels
Vyf
kruiswerwels
Vier
stuitwerwels
Hoeveel werwels is daar in die menslike werwelkolom?
33
Wat is die funksie van die skedel?
Dit omsluit en beskerm die
sintuigorgane
vir smaak, reuk, sig en gehoor
Wat is die naam van die kanaal wat die rugmurg beskerm?
Ruggraatkanaal
Wat is die rol van die serebrospinale vloeistof in die ruggraatkanaal?
Dit
beskerm
die rugmurg
Wat is die funksies van die werwelkolom?
Ondersteun die
skedel
Omsluit en beskerm die
rugmurg
Vorm 'n aanhegtingsplek vir die
ribbe
,
skouer-
en
bekkengordel
Vorm 'n
aanhegtingsplek
vir die rugspiere
Bied
buigbaarheid
en absorbeer
skok
Hoeveel paar ribbe is daar in die menslike ribbekas?
Twaalf
paar
Wat is die verskil tussen ware ribbe en vals ribbe?
Ware ribbe is
direk
aan die
borsbeen
geheg, terwyl vals ribbe met
kraakbeen
aan die voorafgaande ribbe geheg is
Wat is die funksies van die ribbekas?
Beskerm die
organe
in die
borsholte
, soos die
hart
en
longe
Speel 'n rol tydens
asemhaling
deur die
beweging
van die ribbe
Wat is die samestelling van die aanhangskelet?
Skouer gordel
Boonste ledemate
Bekken gordel
Onderste ledemate
Wat is die naam van die gewrig wat die dybeen met die heupbeen verbind?
Bal-en-potiegewrig
Wat is die grootste been in die menslike liggaam?
femur
Hoeveel verskillende tipes bene is daar in die onderste ledemate?
Sewe
Wat is die naam van die gewrig wat die elmboog vorm?
Skarniergewrig
Hoeveel vingerbeentjies is daar in die menslike hand?
Veertien
See all 96 cards