Definisies

Cards (4)

  • Endokriene kliere
    ~ Kliere sonder buisies. Hulle skei die hormone direk af in bloedstroom in wat dit na die teikenorgane vervoer
  • Eksokriene kliere {sweetkliere}
    ~ Kliere met buise. Die afskeiding van hierdie kliere word met buise vervoer
  • Wat is Hormone
    n Chemisestof wat as n boodskapper reageer. Dit word deur die endokriene klier afgeskei en word vervoer in die bloedstroom na die teikenorgaan waar dit n reaksie gaan veroorsaak
  • Eienskappe van Hormone
    1 Hormone is proteiene
    2 Is effektief in klein hoeveelhede
    3 Hulle kan stimilerend of inhibeerend wees by sekere ligaam funksies
    4 Word vervoer deur die bloedstroom
    5 Reaksies deur hormone beheer is stadig maar hou lank