Wat is die funksies van Insulien
1 Beheer die absorpsie van glukose uit die bloed na die selle vir gebruik tydens selrespirasie
2 Verhoog die tempo van die gebruik van glukose in die selle {verhoog selrespirasie}
3 Stimuleer die omsetting van glukose na glikogeen sodat dit in die lewer en spiere geberg kan word