Ovaria

Cards (5)

  • Wat is Ovaria
    Twee amandelvormige organe in die vroulike voorplantingstelsel wat ovums (eierselle) vrystel
  • Wat is die teikenorgaan van Estrogeen
    Uterus
  • Wat is die funksies van Estrogeen
    1 Dit is verantwoordlik vir die ontwikkeling en handhawing van geslagskenmerke van vrou { borste, pelvis area, geslagsorgane}
    2 Dit brei die endometrium (uteruswand) voor vir die inplanting van n bevrugte eiersel. Die endometrium sal verdik en die bloed voorsiening sal verhoog
    3 Stimuleer die voering van die vagina om te verdik en te versterk wat help met die deurgang van die baba tydens geboorte
  • Wat is die teikenorgaan vir Progesteroon
    Uterus
  • Wat is die funksie van progesteroon
    1 Berei die endometrium voor vir die inplanting van n bevrugte eiersel
    2 Onderhou die endometrium om te verseker dat die ontwikkelende embrio in posisie bly tydens swangerskap
    3 Hoe vlakke van progesteroon tydens swangerskap verhoed die produksie van FSH wat beteken geen eierselle word deur die ovarium vrygestel nie
    4 Indien geen swangerskap voorkom nie verlaag die progesteroonvlakke en menstruasie sal begin