Wat is die funksies van die Tiroiedklier
1 Reguleer die metabolisme van selle {die oksidasieproses in die selle verhoog en meer energie word vrygestel}
2 Reguleer die groei en ontwikkeling van alle selle in die liggaam
3 Laat die seunustelsel korrek funksioneer {versnel relfeksaskies}
4 Verhoog die tempo waarteen die hart klop