Wat is die funksie van ADH
~ Dit beheer die hoeveelheid water in die bloed
Te min water: ADH sekresie vermeerder om die deurlaatbaarheid van distale kronkelbuis en versamelbuis in die nier te verhoog
Te veel water: ADH sekresie verminder wat die deurlaatbaarheid van die distale kronkelbuis en versamelbuis verminder
~ Vehoog bloeddruk deur sametrekking van bloedvate