Groeihormoon (GH)

Cards (3)

  • Funksies van (GH)
    1 Stimuleer die liggaamselle om mitose te ondergaan
    2 Hoeveelheid selle en hulle groote vermeerder
    3 Spiere, bene en weefsels groei en ontwikkel
    4 Stimuleer die groei van kraakbeen op die punte van bene
  • Oorafskeiding van GH tydens kinderjare
    ~ Veroorsaak Gigatisme {veroorsaak reuse groei}
  • Onderafskeiding van GH
    ~ Veroorsaak pituitere dwerg