Follikelstimulerende hormoon (FSH)

Cards (3)

  • Wat is die teikenorgaan van FSH
    ~ Ovarium
    ~ Testes
  • Funksies van FSH in vroue
    1 Stimuleer die ontwikkeling van die follikels van Graaf in die ovarium
    2 Stimuleer die follikels van Graaf om die hormoon estrogeen af te skei
  • Funksie van FSH in mans
    1 Beheer die ontwikkeling van spermselle {spermatogenese} in die testes