Save
...
Endokriene stelsel
Bynier
Adrenalien
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Simi
Visit profile
Cards (5)
Wat is n ander naam vir adrenalien
~
Veg-of-vlug
hormoon
Wat doen adrenalien
Dit
berei
die liggaam voor vir n
noodsituasie
en laat jou
vinnig
optree
in n
spanningsvolle
situasie
Wanneer word dit afgeskei?
wanneer jy
bang
of
opgewonde
is of
skrik
Wat stel adrenalien vry
byniermedulla
Funksies van adrenalien (daar is 14)
1
Asemhaalingstempo
en
diepte
verhoog
2 Pupille
vergroot
3
Glikogeen
in die lewer word omgeskakel na
glukose
4
Hardklop
en
bloedsirkulasie
versnel
5 Bloeddruk
verhoog
6 Hare staan
orent
en die vel kry hoendervleis