Ouksiene

Cards (3)

  • Wat is die Apikale meristeem
    ~ die stingelgroeipunt waar daar voortdurende nuwe selle deur seldelling (mitose) gevorm word
  • Hoekom groei die stingel regop
    Ouksiene wat aan die punt van die stringel geproduseer word beweeg afwaarts in die stingel en dit veroorsaak dat al die kante van die stingel gelyk groei en dan opwaarts regop groei
  • Funksies van ouksiene
    1 Seldeling en selverlenging
    2 Vorm vaatweefsel {xileem & floeem}
    3 Bevorder apikale dominansie {Apikale knop van hoofloot groei sterker as die syknoppe}
    4 Laat vrugte ontwikkel na bevrugting
    5 Veroorsaak Tropiese bewegings