Wat gebeur as n plant selgs van een kant belig word
> Ouksiene beweeg na die donker kant van die plant
> Die ouksiene konsentrasie neem toe aan die verste kant van die lig
> Daar is dus n toename in groei van die plantweefsel aan die donker kant
>Dit veroorsaak dat die stingel na die lig toe buig