Wat gebeur as n wortel sywaarts groei
1 Die ouksiene sal aan die onderkant versamel a.g.v gravitasiekrag
2 n baie hoe konsentrasie ouksiene inhibeer die groei
3 Dus sal die selle aan die bokant van die horisontale wortels vinniger groei as an die onderkant