Funksies van die medulla oblongata
> dit beheer die onwillekeurige handelinge
> dit bevat die reflekssentrums
> dit vervoer impulse vanaf die rugmurg na die boonste gedeelte van die brein en omgekeerd
> dit maak oorkruising van senuvesels van die rugmurg na die brein moontlik