Eienskappe van outonome senustelsel
> Dit word nie willekeurig beheer nie
> Dit word hoofsaaklik deur die medulla oblongata beheer
> Elke inwendige orgaan word deur dubble senuwees gestimuleer
> Een is die simpatiese senustelsel die ander is die parasimpatese senustelsel
> hulle is antagonisties [werk teenoor mekaar]