Voortplanting in gewerweldes

Cards (7)

  • Wat is bevrugting?
    Die proses waar die eiersel en spermsel saamsmelt om n sigoot te vorm
    [kan inwendige of uitwendige bevrugting wees]
  • Wat is Uitwendige bevrugting?
    ~ Die spermsel en eiersel versmelt buite die wyfie se liggaam
    ! Water is noodsaaklik vir die proses want dit verhoed dat die eiers uitdroog en die spermselle moet in die water swem na die eierselle toe
  • Hoe om sukses van uitwendige bevrugting te verseker
    1 Baie gamete word vrygestel want van hulle kan wegspoel en nie bevrug word nie
    2 die wyfie en die mannietjie moet op dieslfde tyd die gamete vrystel
  • Voordeel en nadeel van uitwendige bevrugting
    V: n groot nageslag word geproduseer
    N: meeste van hullle dien as n voedselbron vir ander organismes
  • Inwendige bevrugting
    Die manlike orgaan [p] plaas die spermselle in die wyfie se vagina en bevrugting vind plaas binne die voortplantingsorgane van die wyfie
  • Voordele en nadeele van inwendige bevrugting
    N: Minder spermselle en eierselle word geproduseer as by die uitwendige bevrugting want dit word deur die liggaam beskerm
    V: Die kaans op sukses is beter want die spermsel word binne die beskeremde vroulike liggaam geplaas en die sigoot vorm ook daar
  • Ovipare {voels}

    Inwendige bevrugting vind plaas waarna die eier gele word en verdere ontwikkeling van die embrio plaasvind buite die moeder se liggaam
    { in die eier is eiergeel (dooier) wat as n voedselbron vir die embrio dien}