Ballade

Cards (100)

  • Die definisie van 'n ballad
    'n verhalende gedig, met of sonder refrein, wat 'n romantiese episode behandel
  • Die toekenning wat Jacques gewen het
    Ballonprys vir Letterkunde
  • Waarom, volgens (according to) Alicia Francke, gebruik Jacques haar nie meer as sy uitgewer (publisher) nie

    Jacques het 'n ego en kan nie kritiek hanteer nie
  • Full names of Lena, Jan-Paul and Carina
    Lena Aucamp, Jan-Paul Otto en Carina Human
  • Hoe is Lena betrokke (involved) by Jacques se boeke?

    Sy illustreer sy boeke se voorblaaie
  • Op watter ouderdom het Jacques begin skryf en watter toerusting (equipment) het hy gebruik?
    vyftien, 'n tikmasjien
  • Wie is 'n fotograaf by Montage?
    Mysi Moolman
  • Wat is Mysi en Carina se plan om by Jan-Paul Otto uit te kom?
    Mysi moet die ontvangsdame (reception) besig hou sodat Carina teen die trappe na Jan-Paul se kantoor (office) op die eerste vloer kan oploop.
  • Hoekom kom Jan-Paul by sy kantoor uit?
    Hy hoor Mysi en die ontvangsdame skree op mekaar
  • Wat sê Carina vir Jan-Paul oor Jacques wat hom oortuig (convince) om haar tog te woord te stan?
    As hy omgee (care) wat mense oor sy vriend dink sal hy nie toelaat (allow) Montage om leuens oor hom te publiseer nie
  • Wat rol speel Karlientjie Koekemoer in Jacques en Jan-Paul se lewens?
    Jacques praat met Karlientjie voordat Jan-Paul dit kan doen. Hy stel hom eerste aan haar voor en toe begin Jan-Paul en Jacques slaan. Jacques aanvaar volledige verantwoordelikheid vir die bakleiery en hy is gestraf. So begin hulle vriendskap.
  • Wat doen Carina in Jacques se woonstel?
    Sy soek vir leidrade oor waar sy Jacques kan vind
  • Wat kry Carina in Jacques se woonstel wat vir haar waardevol (valuable) is?
    Jacques se dagboek (in 'n ou skooltas)
  • Watter lewensveranderende gebeurtenis vind plaas as Jacques en Jan-Paul by die watergat gaan swem?
    Hulle ontmoet Lena
  • Watter kreatiewe beroepe wil Lena, Jacques en Jan-Paul volg?
    Jacques wil skryf, Jan-Paul wil 'n argitek word en Lena wil 'n skilder word
  • Watter byname kry Jacques en Lena tydens hulle eerste ontmoeting?
    Storiemaker en meisiekind
  • Hoe lyk Kleinbegin in die winter, volgens Jacques?
    Dis soos geraamtes (skeletons) sonder ribbes. Selfs die dood word lelik. Bome lyk soos mense sonder siele (souls), kaalgestroop (bare) en versukkeld (barren)
  • Waaroor is Jacques opgewonde vir sy pa se onthalwe (sake)?
    Treindrywer van die jaar toekenning
  • Wat is Klaus se probleem, volgens Liebet?
    Hy het geen beheer (control) oor Jacques en Jacques doen wat hy wil.
  • (Op die treinwa se dak) Wat staan in die brief wat Jacques daar vir Jan-Paul gee om te lees?

    Jacques se eerste kortverhaal gaan gepubliseer word.
  • Wat gee Lena as 'n geskenk aan Jacques vir sy skryfwerk?
    'n outydse tikmasjien
  • Wat beteken "enkeling" volgens Jan-Paul en Jacques?
    Om oukei met jouself te wees wanneer jy alleen is
  • Wanneer was Jacques se bloedtydperk?
    Tyd tussen 1997 en 1999
  • Wat beteken die bloedtydperk in Jacques se lewe as skrywer?
    In die tyd het hy niks geskryf nie.
  • Wat het Lena en sy bloedtyd aan Jacques gedoen?

    Dit los 'n gat in sy siel (soul)
  • Wat antwoord Lena op Carina se vraag oor Jacques se verdwyning (disappearance)?

    Sy weet nie waar hy is nie.
  • Waar ontmoet Jacques weer vir Lena na drie jaar in die buiteland?

    By Lena se kunsuitstalling
  • Wat verhinder Jacques en Lina nie om mekaar tegemoet te loop nie?
    Die reën wat skielik begin
  • Wat het intussen van Jan-Paul geword
    Hy het in Boston gaan argitektuur studeer maar toe kom hy terug na sy pa se besigheid
  • Hoe ontmoet Jacques en Jan-Paul mekaar weer?
    By Exclusive Books vir Jacques se boekbekendstelling. Jan-Paul sê dat Jacques "Moenie dink nie, doen net" op die boek moet skryf. Toe kyk Jacques op en sien did Jan-Paul.
  • Hoe beskryf Jan-Paul sy huis?
    Drie verdiepings (stories), moderne huis van staal en glas
  • Watter "name" gee Lena en Jan-Paul vir Jacques nadat Lena die muurskildery voltooi het?

    Lena doop Jacques as die "beste skrywer in die wêreld" en Jan-Paul doop hom as "so lelik soos 'n lokomotief, maar 'n vriend in 'n miljoen"
  • Hoe verskil Alicia se gevoelens oor Jacques van dié van Carina se bronne? (sources)

    Alicia het 'n probleem met hom, maar al die ander mense sê net goeie dinge van hom.
  • Waarom gebruik Jacques steeds 'n tikmasjien in die eeu van rekenaars?
    Dit voel asof die sleutels gee lewe, dis hoe hy met die storie baklei, dit voel asof die sleutels praat soms terug met jou, dit klank soos harde en sagte musieknote
  • Wat sê Lena vir Gavin van Jacques?

    Sy kry nie enige skinderstories ("smut") oor hom nie. Dit lyk soos hy 'n goeie mens is.
  • Wat sê Gavin vir Carina as sy nie skinderstories oor hom kan uitvind nie?
    Almal het geraamtes in die kas en Carina beter Jacques se geraamtes kry as sy haar werk by Montage wil hou
  • Waar is Carina se bolgende bestemming (destination) in haar soektog(investigation) na inligting oor Jacques en met wie gaan sy praat?

    Sy ry na Kleinbegin waar Jacques grootgeword het om sy ma te soek
  • Wat gebruik Mysi as aanknopingspunt om 'n gesprek met Liebet te begin?

    Sy bewonder Liebet se borduurwerk.
  • Hoe reageer Liebet as Carina-hulle oor Jacques se pa en die bloedtyd uitvra?
    Liebet wil weet of Jacques oor sy bloedtyd geskryf het en dit ontstel (upset) haar
  • Wat was die eintlike rede dat Jacques moes leer skiet?
    Liebet voel onveilig in die huis