Definisies

Cards (4)

  • Definieer Evolusie
    ~ alles wat vandag bestaan het ontwikkel uit dinge wat in die verlede bestaan het nadat veranderinge oor n tydperk plaasgevind het
  • Definieer biologiese evolusie
    ~ dit is genetiese verandering in n bevolking van lewendige organismes oor n baie lang tydperk
  • Definieer hipotese
    ~ dit is n stelling om n waarneming te verduidelik wat deur n eksperiment of ondersoek getoets kan word
  • Definieer Teorie
    ~ n verduideliking van iets wat in die natuur waargeneem is. Hierdie verduideliking kan bewys word deur feite, wette, veralgemenings en bewyste hipotese