Die fossielrekord bewys dat:
1 Die aarde is ongeveer 4,5 billjoen jaar oud
2 Lewe op aarde het ongeveer 3,8 jaar billjoen jaar begin as enkelsellige organismes
3 Lewensvorme vandag is meer kompleks in vergelyking met die lewensvorme in die verlede
4 Fossielrekorde wys dat die voorkoms van lewensvorme oor tyd verander het
5 Fossiele toon ook aan hoe die omgewing en die klimaat oor die jare verander het