Homoloe strukture

Cards (2)

  • Divergente evolusie
    1 Spesies het uit n gemeenskaplike voorouer ontwikkel
    2 Die spesies het egter in verskillede omgewings ontwikkel en die bou en die funksies van die strukture verskil
    3 Homoloe strukture is dus strukture met dieselfde kenmerke wat by verskillende spesies voorkom
  • Konvergente Evolusie
    1 Spesies het nie uit dieselfde voorouer ontwikkel nie
    2 Tydens ontwikkeling het strukture ontwikkel wat dieselfde funksie het
    3 Die strukture verskil as gevolg van die spesies wat afsonderlik en in verskillende habitatte ontwikkel het
    4 Hierdie strukture word anologiese strukture genoem