Biogeografie

Cards (2)

  • Wat is biogeografie
    ~ Die verspreiding van bestaande en uitgestrowe plantspesies en dierspesies in bepaalde geografiese streke
  • Eienskape/ feite van biogeografie
    1 Naby verwante spesies kom gewoonlik in dieselfde geografiese streek voor
    2 Indien die habitat dieselfde is maar in n ander deel van die wereld voorkom dan kan die spesies verskillend wees
    3 Nuwe spesies ontstaan a.g.v. verskillende mutasies wat in organismes in die verskillende omgewings voorkom