Genetika

Cards (2)

  • Wat dui die studie van genetika van verskillende organismes aan
    ~ Die studie van genetika van verskillende organismes toon aan dat daar baie naby ooreenkomste tussen die DNS van verskillende spesies is
    [Dit toon aan dat die DNS afkomstig is van n gemeenskaplike voorouer]
  • Bewyse van evolusie deur genetika
    1 DNS struktuur is vandag dieselfde in all organismes {dubble helliks}
    2 Baie organismes het dieselfde gedeelte van die DNS wat geen funksie het nie
    3 Die proses van proteiensintese vind in alle lewende organismes plaas {Almal het r-RNS, b-RNS, o-RNS en aminosure}
    4 Daar is ooreenkomste tussen die volgorde van die gene van verskillende spesies