a.g.v Meiose

Cards (3)

  • Meiose veroorsaak variasie deur?
    1 Oorkruising
    2 Willekeurige skeiding van chromosome
  • Wat is oorkruising
    ~ Dit vind plaas gedurende Profase 1 by die chiasma wanneer genetiese inligting tussen die chromosome van homoloe pare uitgeruil word
  • Verduidelik hoe willikeurige skeiding van chromosome bydra tot variasie
    > Gedurende Metafase 1 rangskik die homoloe chromosoom pare lukraak op die ewenaar
    > Dit beteken dat al die chromosome van die maternale oorsprong nie noodwendig aan dieselfde kant van die ewenaar is nie. Dieselfde gebeur ook by die chromosome van die paternale oorsprong
    > Gedurende Anafase 1 skei die chromosome van die homoloe pare lukraak
    > Die chromosome beweeg dus lukraak na die teenoorgselde pole
    > Elke gameet het een chromosoom van elke homoloe paar chromosome, maar die gamete is geneties verskillend