ander faktore

Cards (3)

  • Watse ander faktorse kan variasie veroorsaak
    1 Toevallige paring
    2 Geenmutasies en chromosoommutasies
  • Verduidelik toevallige paring
    ~ dit gebeur wanneer organismes van dieselfde spesie , elk met verskillende genetiese samestelling met mekaar paar
    ~ die gevolg is nuwe geenkombinasies in die nageslag
  • hoe dra Geen- en chromosoommutasies by tot variasie
    Wanneer mutasies voorkom verander dit die organisme se genotipe en fenotipe
    Die kenmerke word na die nageslag oorgedra