deurlopend/ nie deurlopend

Cards (2)

  • Wat is deurlopende variasie
    ~ Dit is die effek van n klomp gene
    ~ Kan beinvloed word deur omgewingstoestande
    ~ Kenmerke kan oor n aantal waardes strek
    [massa, lengte, oogkleur]
  • Nie deurlopende variasie
    ~ Dit word bepaal deur die allele van een of n klein aantal gene
    ~ Omgewingstoestande speel geen of n baie klein rol
    ~ Kenmerke het n beperkte aantal waardes
    [tongrol, bloedgroep, geslag]