mens en aap

Cards (4)

  • By watse koninkryk behoort mense
    Koninkryk Animalia
  • Verduidelik waar die mens is in die 5 Koninkryke
    1 Konninkryk Animalia
    2 vertebrate
    3 soogdiere
    4 primate {orde}
    5 antropoidea {sub-orde}
    6 hominidae {familie}
  • Ooreenkomste tussen die Afrika-ape en mense
    1 Visie: die oe sit voor in die skedel
    Het binokulere visie
    2 Verskeidenheid tande kom voor vir die dieet van omnivoor
    3 Twee hande met 5 vingers elk {selfde met voete}
    4 Plat vingernaels vir fyn motoriese beweegings
    5 Kan hulle voorarms by die elmboog roteer
    6 Min nakomelinge omdat hulle afhanklik is van ouer
    7 Loop regop
    8 Grooter brein in verhouding met hulle liggaam massa
  • Verskille tussen Afrika-ape en [mense]
    1 Het n kranium rif [het nie]
    2 Gesig is weier en vertoon skuins na bo [smal plat gesig]
    3 Prominente karniale en wenkbrouriwwe [Gereduseerde karniale en wenkbrouriwwe]
    4 Slagtande prominent en groot [slagtande is kleiner net so groot soos ander tande]
    5 Foramen magnum nader aan agterkant van skedel [nader aan voorkant]
    6 Bekkengordel lank en smal [kort en breed]
    7 Werwelkolom C-vormig [Werwelkolom S-vormig]