Australopithecus

Cards (7)

  • 2 Feite van Australopithecus
    1 Hulle is die direkte voorouer van alle hominiede
    2 Hulle het ongeveer 4 milljoen jaar gelede geleef
  • Voorbeelde van Australopithecus wat in Afrika ontdek is
    1 Lucy
    2 Taung kind
    3 Mev Ples
    4 Little foot
    5 Karabo
  • 3 Feite oor Lucy
    1 Australopithecus afarensis [onderstreep + itallics]
    2 Donald Johanson
    3 Gevind in Ethiopie
  • 3 Feite oor Taung kind
    1 Australpithecus africanus
    2 Raymond Dart
    3 Gevind naby die dorpie Taung in SA
  • 3 Feite oor Mev Ples
    1 Australopithecus africanus
    2 Robert Broom
    3 Gevind in die sterkfontein grotte in Gauteng
  • 3 Feite oor Little foot
    1 Australopithecus africanus
    2 Ron Clark
    3 Gevind in sterkfontein grotte in gauteng
  • 5 Feite van Karabo
    1 Australopithecus sediba
    2 Mathew en Lee Berger
    3 Gevind in Malapa in die Wieg van die mensdom
    4 laaste gevind
    5 Dis n oorgangsfossiel omdat hulle geleef het tussen Australopitheicus africanus en Homo habilis of Homo erectus